VSSA (1993) – (Verenigde State van Suider Afrika)

Insiggewende artikel van Koos Reyneke wat die volgende meld.   Dit gaan oor gebeure in ons verlede en wat ons toekoms raak, veral noudat ons onderdruk word en ons menseregte onmenslik geskend word.    Dis net regverdig dat hierdie rassisme, diskriminasie, korrupsie, misdaad, moorde en onderdrukking moet endkry.   Ons word van alles daagliks beroof.    Maar… Continue reading VSSA (1993) – (Verenigde State van Suider Afrika)