Vryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)

Die geskiedenis van die Trekboere bewys daar was heelwat handelsbetrekkinge / ooreenkomste/ verdrae wat aangegaan is, tussen ons voorouers en swart stamme wat na die Mfecane begin vestig het.   Ooreenkomste het in die vorm van ruil transaksies ontstaan vir dienste gelewer van een party wat betaal is in die vorm van grond deur die ander… Continue reading Vryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)