17 Januarie 1852 ZAR

Dankie vir die herinnering - is 'n unieke dag wat altyd onthou moet word vir VRYHEID.  Ons breek nie af nie, ons brand nie af nie, maar ons BOU.  Ons gun elke volk daardie reg om voort te bou vir hul nageslag.    Niks is onmoontlik nie, dis die wil wat daar moet wees om… Continue reading 17 Januarie 1852 ZAR