SA harbours – Hawens in SA

 

Is the road, rail and port transport too much for all the black empowerment officials to handle and is it a much easier option to claim there was a hijacking of their systems to stop import and exports, to make sure food is part of that.  They all knew what was in that containers.  Previously, their leaders did it before – more than 50 years. Everyone plays “musical chairs” together with each other and follows each other. Who gives the orders for the destruction process? Because we all know, our ports have always played a major role in international trade. State hijacking, Eskom hijacking, SAA, state entities hijacking (all bankrupt), municipalities bankrupt and under administration ….

Untitled

*

It is ironic, in the same period where so much terror has taken place, especially in KwaZulu-Natal, Gauteng and even surrounding areas, the focus is all of a sudden shifting to “transport hijacking”. Away from Zuma and the ANC’s corruption, crime and total devastation.    All well-planned.   Transport is still an ANC and other political BABY to capture.

Black empowerment and inequalities between elite blacks and poor blacks play a big role here, as the competition is high between the “elites” who favor themselves here with “tenders” and other jobs and the poor at grassroots level.

Why do those poor blacks still voting for the ANC and EFF and other political parties that harm them?   There are many complaints about the jobs that do not exist, and yet those in charge is reluctant to destroy all working systems.

They have been creating their own planned hijacking routes for more than 50 years.   And call it “captures” .

*

Raak die pad, spoor en hawe vervoer eens te veel vir al die beamptes in swart bemagtiging posisies, dat heelwat die makliker uitweg kies om te beweer daar was ‘n kaping.  Leiers doen dit dan en almal speel saam “musical chairs”.   Wie gee die opdragte vir die magdom redes van vernietigingsproses?    Ons hawens het nog altyd ‘n groot rol in internasionale handel gespeel.   Staatskaping, Eskomkaping, SAL, staatsentiteite kaping (almal bankrot), munisipaliteite bankrot en onder administrasie …. 

As alles gesloop is, is alle handelsbande vernietig en word die blaam seker ook voor apartheid se deur geplaas.    Dit maak dit so maklik vir lande om totaal weg te draai van ons en ons terreur en sabotasie slagveld.

*

There are more than this …

GROUND STORAGE FACILITIES

Concrete storage bins of 18 290 ton capacity are located at Causeway Road.

Greystones Enterprises

Container Freight Station, New Pier. This facility performs all functions of container stuffing and de- stuffing with bulk or unitised cargoes. Unitising of cargoes, including bagging and palletising, are also available. Facility is serviced with both road and rail siding accesses.

http://www.kzntransport.gov.za/public_trans/freight_databank/kzn/ports/Durban/index_xml.html

Untitled

Dis ironies, in dieselfde tydperk waar daar soveel terreur plaasgevind het, veral in KwaZulu-Natal, Gauteng en selfs omliggende gebiede, word die fokuspunt na “kaping” verskuif.   Weg van Zuma en die ANC se korrupsie, misdaad en algehele verwoesting.

Swart bemagtiging en ongelykhede tussen swart en swart, speel ‘n groot rol hier, want die kompetisie is hoog tussen die “elites” wat hulself hier bevoordeel met ‘tenders” en ander werksgeleenthede en die armes op grondvlak.  Waarom stem hul steeds vir die ANC en EFF en ander politieke partye wat hulle benadeel?   Daar word steen en been gekla oor die werksgeleenthede wat nie bestaan nie, en tog huiwer die spul in beheer, nie om hul eie stelsels te vernietig nie.   Die halmpie van kaping is te maklik om te gebruik.  Hul skep hul eie beplande kapingsroetes al vir langer as 30 jaar.

Wat is die verskille, indien daar wel is, tussen die terroriste wat winkelsentrums teiken, plunder en dan eenvoudig vernietig en diegene wat ‘n hele vervoerstelsel kaap wat die in en uitvoer beheer.     Hulle speel almal saam op dieselfde taktieke van die rooi brigades en kommunistiese aanslag op Suid-Afrika.

WPS - Port of Durban satellite map

DURBAN

https://www.vesselfinder.com/ports/ZADUR001

https://www.myshiptracking.com/ports/port-of-durban-in-za-south-africa-id-149

https://www.vesseltracker.com/en/Port/DURBAN/Dashboard.html

RICHARDS BAY

https://www.vesseltracker.com/en/Port/richardsbay/Dashboard.html

https://www.vesselfinder.com/ports/ZARCB001

https://www.marinetraffic.com/en/ais/details/ports/291

https://www.vesselfinder.com/vessels/HL-RICHARDS-BAY-IMO-9141338-MMSI-440067000

 

CAPE TOWN

https://www.vesselfinder.com/ports/ZACPT001

https://www.marinetraffic.com/en/ais/details/ports/166

*

RELATED

Co-incidences – Toevallighede

ANC –  Lethuli-house can of worms – Nyani skeletons – so-called apartheid (segregation) and white privileges

State capture – Ramaphosa

SA Parliament Eskom 2 September 2020

Corruption – ANC regime – Covid-19

Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel

High levels of Violence in SA – July 2021 ongoing

Unemployment B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Terrorism Sabotage – Sabotasie Terrorisme

Zuma Ondersteuners (supporters)

Zuma –  17 May 2021

AND MUCH MORE

2 gedagtes oor “SA harbours – Hawens in SA”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s