Zuma in jail



Of dit nou reg of verkeerd is, hierdie is uit en uit ‘n politieke musikale en magspel wat Zuma speel, en of hy na ‘n spesiale tronk toe gaan net vir hom en elites gereserveer, sal die tyd leer.  Wat is die gebou waar Zuma gaan sit in Estcourt,   Volgens inligting van die Zondo kommissie en die Grondwethof is dit die regte ding om te doen, maar op Zuma se voorwaardes, wanneer dit hom pas.   Dit beteken nie Zuma is gevrywaar, om terwyl hy hierdie vonnis uitdien, nie met die nodige polisie begeleiding voor Zondo moet verskyn nie.   Zuma moet steeds sy getuienis lewer – die vonnis wat hy tans uitdien, gaan oor minagting van die hof, nie oor die saak wat Zondo moet ondersoek.  Zondo moet aandring dat Zuma steeds moet getuig nes enige ander saak.   Hy kan dit nie weier nie.

BREAKING: Zuma goes to Jail in Estcourt, KZN | IndianSpice


*

 

Zuma was found guilty of contempt by the Constitutional Court during July 2021 and failed to hand himself over to authorities within the mandated five-day period, leaving Police Minister Bheki Cele with the right to enforce the arrest order.

It was stated in news articles that President Zuma has decided earlier on to comply with the incarceration order. He handed himself into a Correctional Services Facility in KZN.   It is still unclear why an ambulance was called out to the homestead just before the convoy of cars left or who paid for that – government and tax payers? 

The convoy of cars leaving the Nkandla homestead at high speed before midnight has just arrived at the correctional centre.   The Department of Correctional Services (DCS) confirmed that Zuma has been admitted to start serving a 15 months sentence at Estcourt Correctional Centre, KwaZulu-Natal.   Zuma will be taken through all the admission processes as per DCS regulations. 

JUST IN: Zuma has arrived at the Escourt Correctional Centre in KZN

*

Former president Jacob Zuma’s foundation confirmed that he was on his way to “hand himself over” to prison authorities after he left his Nkandla homestead in a large convoy of vehicles just before midnight on Wednesday July 7 2021.

*

Estcourt – Only 112 prisoners – opened in 2019.

Former President Jacob Zuma has now officially begun serving his 15-month prison sentence. He handed himself over to police officials in the early hours of this morning. eNCA senior reporter Aviwe Mtila was at the Estcourt Correctional Services facility when Zuma arrived.

*

Zuma het self destyds die Zondo kommissie aangestel, niemand anders nie – niemand anders het Zuma forseer nie.  Zuma was 100% teenwoordig by Kodesa en hulle Grondwet wat opgestel en later aanvaar is.   Hoekom was dit destyds dan vir Zuma reg dat Zondo amptelik deur hom aangestel was om alle korrupsie te ondersoek en skielik is dit nou verkeerd?   

Dat hy hom na die voorgeskrewe tydperk oorhandig het, met blou lig begeleiding, beteken absoluut niks vir hulle grondwet nie.  Hoe kan dit regverdig wees in die eerste plek – moord bly moord en om ‘n grondwet te minag is dit minagting.      As dit ‘n gewone burger was, is die lankal toegesluit en gevonnis. 

Maar Zuma word selfs begelei.   Voorkeurbehandeling – natuurlik – en niemand gaan my oortuig dis nie die waarheid nie.  Niemand van ons word met blou lig brigades begelei nie.  Dis ‘n klugspel, want hoeveel kos hierdie bloulig brigades?   Gaan kyk maar na die tronk waar hy heengaan – meer as R3 miljoen – regtig, hoeveel covid misdadigers gaan daarheen of is dit vir “elites” bedoel?   En dit is nie R3 miljoen nie, maar baie meer.   Of dit ook net ‘n foefie is vir covid misdadigers, is dit ‘n ope vraag, ‘n nuwe tronk met baie luukshede, wat beslis nie by ander tronke te bespeur is nie.   Daar is heelwat vrae hieroor.   En moes hy nie na ‘n ander tronk gegaan het in Durban nie?

Is hy regtig in die tronk, of is al hierdie “blou lig motorbegeleidings” net nog ‘n staats en belastinguitgawe.    Ons betaal STEEDS vir hierdie gerief vir sy oortreding.   Daar is dinge wat net nie mooi rym nie.   En dan kom die DA en ander hoe in hul noppies is hulle oor die Grondwet wat almal dieselfde behandeling bied – wat ‘n spul leuens.  Kry die DA leier en ander hooggeplaastes nie skaam om so te lieg nie?    Het een van ons gesien hoe word ‘n klein kind aan die noordkus behandel of die een wat alleen in die branders golwe ry?   

Waarom juis na die tronk waar daar net sowat 120 gevangenis aangehou word, dis tog ‘n groot tronk as mens na die foto kyk, maar die werklikheid is, dit is waarskynlik ‘n luukse tronk met baie goeie geriewe en wie weet, dalk nog privaat en ondergrondse bewaarplekke (bunkers)?  Alles het soveel “voorafgegaan” met die duisende “volgers” in die tydperk waar hulle nie daar mag gewees het en die SAPS dienste nie optree nie.

The new prison consists of two units, with a capacity to accommodate 512 inmates.    It also has a hospital section, training centre, maintenance workshop, logistics and other support structures.    There is also a state-of-the-art residential facility for officials.      The construction of the centre created 361 job opportunities, including the training of 35 students, as part of a government programme, in bricklaying, plumbing, carpentry and painting.   Out of these, 20 students were employed by the contractor after completing their training.

https://www.iol.co.za/mercury/news/new-prison-opened-in-estcourt-22757480

Newsbreak on Twitter: "#Headline From prison to President and now back to  prison... Jacob Zuma begins his 15-month term at the Estcourt prison  facility @Lotusfm #sabcnews… https://t.co/0QctRXFKPK"



State of art prison – 5 star building.     The facility which cost more than R3-million replaces a previous prison which was built with corrugated iron.

New state of the art correctional facility in Estcourt



*


Nie alle misdadigers kry sulke tipe van behandeling nie – en diegene wat dit onder die grondwet regverdig dat dit die geval is, mislei hulself en miljoene ander ondersteuners.

The one article said it was only more than R3 million for this prison.   No – much more than that.    Another article stated that Zuma arrived at the fairly new , R387 million correctional facility to start his 15-month sentence in the early hours of Thursday morning.    It also has a hospital section, training centre, maintenance workshop, logistics and other support structures. 

According to Bhudu, the facility’s ultra-modern hospital is most likely where Zuma would spend his incarceration as the hospital has single cells and medical staff available 24-hours.     The hospital is also not overcrowded and, with the former president’s age and ill health, that would be the most probable place he would be kept in,” Bhudu said.   The prison also boasts a state-of-the-art residential facility for its employees.   However, Bhudu said it was “most definitely” possible that Zuma could be moved to one of those cottages sometime during his incarceration.    The Department of Correctional Services operates with a veil of secrecy, so you will never know who is using those cottages.



https://www.iol.co.za/news/politics/jacob-zuma-in-prison-what-you-need-to-know-about-estcourt-correctional-centre-4569565b-6a8a-4484-ad3f-1551b7330ec6

Equally?

 



https://onafhanklik.com/2021/07/08/zuma-in-jail/

Dit maak nog minder sin … dat Zuma hierheen gebring is of was dit sy keuse – vrot rot?

Estcourt Correctional Services Centre identified as Covid-19 quarantine site for inmates

The large and modern correctional facility will temporarily house inmates, imprisoned in KZN that are suspected of having Covid-19

https://northernnatalnews.co.za/196904/estcourt-correctional-services-centre-identified-as-covid-19-quarantine-site-for-inmates

12 May 2020

A walk about and intensive sanitizing campaign held at the Estcourt Correctional Services Centre

*

Zuma is being held at the Estcourt Correctional Centre in KwaZulu-Natal after handing himself over ahead of the midnight deadline. Zuma’s imprisonment follows a lengthy legal battle to avoid the Constitutional Court’s incarceration order. The country’s highest court sentenced Zuma to 15 months in jail for contempt after he failed to attend hearings of the State Capture Inquiry.

*
*

In terme van hulle Grondwet van 1996, het elke president, Ramaphosa, Mbeki en Mandela geleenthede gehad om kommissies en regters aan te stel.    Raak op hoogte wie se pligte dit is.

Verder, Ramaphosa is dan in beheer van swart bemagtiging en regstellende aksie (kommissie) teenoor slegs BLANKES in die land en wie trek die voordeel uit swart bemagtiging en regstellende aksies.  Hy was voorsitter van sy eie kommissie van die ANC om al hierdie rassistiese wetgewing teenoor blankes uit te dink en te implementeer.  Dit het ‘n sneeubal effek van aandele vir baie ryk bevoorregte swartes en swart besighede.   Ou bestaande besighede wat deur blankes begin is, is netso oorgeneem deur swartes.   

Neem in ag hoeveel werkloosheid vandag in Suid-Afrika seëvier juis as gevolg van swart bemagtiging en wie moet daarvoor bedank word?   

Swart bemagtiging en regstellende aksies is en bly rassisties en diskriminerend van aard en regstreeks teen internasionale reg om teen enige mens te diskrimineer teen die kleur van hul vel.   

Alles vervat in “grondwet wat so teen blankes diskrimineer asook wetgewing om dit wettig te maak sowel as hansards.

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Oor apartheid weer die skuld moet kry vir alles, moet gekyk word waar het “aparte” gebiede ontstaan. 

Kolonialisme van die Britse regering – Shepstone en Rhodes

ntstaan meerendeels by en deur die Britse regering en hul kolonies.   Daar was reeds aparte gebiede, wat reservate en kroongebiede genoem is, voor 1900.   In die 1910 Unie grondwet word dit bekragtig, dat ons as blankes geen reg het in die gebiede nie en word die gebiede beskerm (al word dit nou honderd jaar daarna geëis, bly dit steeds kommunale gebiede in trust).   Dit is reservate en kroongebiede, tot en met 1961 waar reservate toe dit tuislande geword het.   Blankes het geen seggenskap oor die gebiede nie.

Tuislande – Homelands in Africa before 1900

AFRIKA was en is vol van tuislande (HOMELANDS) in 1900 gewees, waar volke hul eie tuislande gehad het.

Afrika tuislande – hoekom word net Suid-Afrika, veral die 1948 regering en hul inwoners (ou Boere republieke)  veroordeel vir aparte gebiede?    Dit was regdeur Afrika so gewees?    Apartheidswetgewing was deur die Britse koloniale regeerders saam met die reservaat en kroongebiede-leiers gedoen, nie deur 1948 nie.

Tuislande – so-called apartheid – Homelands

Trustland (homeland) perception

Indigenous land (old homelands) – Trustland –  CPA – landclaims

ANC Quatro camps

Moorde Killings/Rapes: QUATRO

5 gedagtes oor “Zuma in jail”

Lewer kommentaar