ANC electricity plan


Recently, Ramaphosa told the virtual World Economic Forum (WEF) Davis Dialogues that he was in the process of roping in private players in the industry and allowing local municipalities to generate their own electricity. He said the move would allow the government to rapidly expand its energy generation capacity.

Eskom may target electricity thieves, non-payers during load shedding


*

That is part of the “one plan”.

It will be done with a focus on the contribution of renewable energy, battery storage and gas technologies. These measures aim to bring on an additional 23 percent of generation capacity into the system by 2022.

Minister of Mineral Resources and Energy Gwede Mantashe has previously indicated a softening of the government policy, saying those municipalities in “good financial standing” would be allowed to develop their own power generation capacity.

Eskom is currently struggling to meet the country’s energy demand due to the ageing infrastructure, while it is also laden with a mounting debt north of R480 billion. Not to mention the sabotage, corruption, non payers and stealing of electricity – especially local authorities. Its failure to meet the country’s energy demand and erratic power cuts have been cited as South Africa’s biggest threat to economic growth. A good question is how many municipalities are under administration?

Ramaphosa said efforts to restructure Eskom by splitting the company into three parts – generation, transmission and distribution – had gained momentum. Perhaps three different companies, each with their own directors and elite staff.

Greenpeace Africa criticised Ramaphosa for “peddling 20th century solutions to 21st century problems”. Greenpeace climate and energy campaign manager Happy Khambule said Ramaphosa and other world leaders needed to show that they had the courage to change a system that was actively working against the planet.

Get rid of sabotage, corruption and stealing of power.

( https://www.iol.co.za/business-report/companies/sa-is-looking-to-a-future-without-an-eskom-monopoly-over-countrys-energy-supply-01ca9dbb-7494-4ba7-ac56-43875006d318 )

*

ANC plan
“Development of One Plans” – Ramaphosa

*

Hoort staatsentiteite, staatshospitale of self plaaslike owerhede by die ANC-DA-EFF-regering van die dag as dit hul algehele missie is om alles te plunder en verwoes in hul rewolusionêre en kommunistiese ekonomiese oorlogvoering, sodat hul die “beplande bankrot entiteite, hospitale of selfs plaaslike owerhede” later “verkoop” aan hul eie swart bemagtigers wat hul al vir meer as 25 jaar vir die doel gebruik.

Dis vir meer as 30 jaar met belastingfondse opgebou en nie deur die kommuniste nie. Hulle het werkende staatsentiteite, staatsospitale en plaaslike owerhede gekry in 1994 – hoeveel is daar vandag wat 100% werkend is?

Hoe gaan die honderde bankrot munisipaliteite, wat geen goeie name het om van te praat nie, wat geen dienste lewer nie, elektrisiteit opwek sonder om weer eens kleiner besighede te stroop en swart bemagtiging afdwing wat alles bankrot gaan maak. Kleiner besighede moet waaksaam wees vir hierdie tipe wortel wat voorgehou gaan word. Die sal netso oorgeneem word soos dit die afgelope 27 jaar gedoen is.

Mangaung metro – Bloemfontein under administration

Corruption under ANC sky high – Korrupsie hemelhoog onder ANC

Amahlathi Local Municipality – Stutterheim

Freestate and Northwest municipalities corruption, non-payments … audit

*

Daar is reeds etlike wind- en solarplase opgerig na 1994, wat lankal wettig kon toetree het tot Eskom se elektrisiteitsnetwerkstelsel. Die vraag is hoeveel geselekteerde CPA gemeenskappe trek voordeel uit van hierdie solar- of windplase?

Solar and wind energy – SA

Eskom – Wind and Solar energy



Pensioenfondse, wat in Trusts is, is gestroop, waar hierdie staatsamptenare van alle kleure vir dekades vir hul eie neseiers gewerk het sodat hul nie afhanklik vir die kommunistiese regering moet word nie. Weinig of geen van hierdie sogenaamde lenings, is al ooit terugbetaal aan die Pensioen Trustfondse nie.

Eskom – Pension funds

Petition – against Eskom to use pensionfunds

Pension funds – Pensioenfondse


Ramaphosa het aan die virtuele Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) Davis Dialogues gesê dat hy besig was om privaat rolspelers in die bedryf te tou en plaaslike munisipaliteite toe te laat om hul eie elektrisiteit op te wek.

Hy het gesê die stap sal die regering in staat stel om vinnig die kragopwekking uit te brei. Dit sal glo gedoen word met die fokus om die bydrae van hernubare energie, batteryberging en gastegnologieë aansienlik te verhoog. Hierdie maatreëls is daarop gemik om teen 2022 sowat 23 persent van die produksievermoë in die stelsel te verhoog.”

Die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, het vroeër ‘n versagting van die regeringsbeleid aangedui en gesê dat munisipaliteite in ” goeie finansiële toestand ” hul eie kragopwekkingsvermoë mag ontwikkel.

Eskom beveel ‘n aansienlike markaandeel van Suid-Afrika se energiebehoefte, aangesien dit ongeveer 95 persent van die land se elektrisiteitsvoorsiening voorsien. Die nutsbedryf sukkel tans om in die land se energiebehoefte te voorsien weens die verouderende infrastruktuur, terwyl dit ook belaai is met ‘n toenemende skuld noord van R480 miljard. Sy versuim om aan die land se vraag na energie en wisselvallige kragonderbrekings te voldoen, word genoem as die grootste bedreiging vir ekonomiese groei in Suid-Afrika.

Ramaphosa het gesê die pogings om Eskom te herstruktureer deur die maatskappy in drie dele te verdeel – opwekking, versending en verspreiding – het momentum gekry. Hy het gesê dit sal ‘n meer mededingende, volhoubare en doeltreffende energiestelsel moontlik maak.

Greenpeace Africa het Ramaphosa egter gekritiseer omdat hy ‘n oplossing vir 20ste-eeuse probleme in die 20ste eeu gehad het. Greenpeace, bestuurder van klimaat- en energieveldtogte, Happy Khambule, het gesê Ramaphosa en ander wêreldleiers moet wys dat hulle die moed het om ‘n stelsel te verander wat aktief teen die planeet werk. ”

Die president se toespraak moes duidelike verbintenis gegee het om ‘n vinnige regverdige oorgang van fossielbrandstowwe na hernubare energie te bereik,” het Khambule gesê. ” ‘n Verskeie energiemengsel is nie ‘n wegbeweeg van fossielbrandstowwe, waarvan Suid-Afrika steeds afhanklik is nie.”

Intellidex se Peter Attard Montalto het gesê dat die regering die energiesektor moet liberaliseer om die privaatsektor toe te laat.

Brokkies

Alles word eenvoudig vernietig en gebreek – deel van die kommunistiese rewolusie om ook aan die einde alles te beheer soos hul manifes van 1955 uitspel. Danksy met ander lande en regerings se hulp en finansiële bystand is alles moontlik gemaak.

Gedurende die virus tydperk in 2020, kondig Ramaphosa die “EEN plan” af, wat hy en sy medehelper N Zuma, wat in beheer is van al die tradisionele leiers en plaaslike owerhede, opgestel het. Dit is reeds in voor die virus begin is, deur die Parlement en in werking. In diepte beteken dit dat die “tradisionele leiers” in die toekoms ‘n groter rol gaan vervul in die hantering van al Suid-Afrika se sake.

Kan nie help om te wonder hoeveel munisipaliteite gaan nog val tot onder nil vlak en sal amptenare daar uitstap met leë hande of vet pakette. Toevallig, het nog nie een van hierdie 8640 Khoi San en Swart leiers regtig bewys wat hulle werd is, behalwe dat hulle, sowel hul families baie groot salarisse en byvoordele ontvang. Dan word die onderskeie APARTE Trust- en CPA gebiede ook eenkant geplaas, slegs vir sekere bevolkingsgroepe, want die gebiede en byvoordele is slegs vir hulle van toepassing .

Nou hoe sal dit nou in die toekoms werk met elektrisiteit – nog ‘n EEN plan? En Gesondheid en ander skemas ook.

Biljoene rande wat belastingbetalers aan munisipaliteite betaal kom nie eers by Eskom uit nie en verdwyn êrens in drukgange van korrupsie en wanbestuur – min vervolgings vind plaas. Die nuus dat hulle moontlik self gaan krag opwek, is ‘n nuwe bladsy in Ramaphosa se ANC se EEN plan boek.

Afgesien van die feite dat heelwat munisipaliteite en selfs hul provinsies onder administrasie geplaas is, ook skuldig aan “wanbesteding” of korrupsie, wat dit ookal genoem word, kan dan “tender” om self krag op te wek en te “verkoop”. Nou wil die EEN (of twee halwes saam) meesterbrein toesien dat hierdie wat munisipaliteite beheer, self krag opwek en voorsien.

Hoeveel meer geldelike heffings gaan van munisipale belastingbetalers , wat besighede insluit, gehef word vir hierdie “uitgawe”?

Die ander sy van Eskom wat alles toelaat, is die daaglikse gestelery van onwetttige kragdrade is netso ‘n groot kopseer, en al hierdie gebiede val binne ‘n plaaslike owerheid. Sommige plaaslike owerhede se skuld word jaarliks afgeskryf. Indien korrupsie en wanbestuur nie op alle vlakke van regering 100% vasgevat en beheer kan of wil word nie, is hierdie nog ‘n groter hap na ‘n groter stuk koek vanaf belastinginkomste wat direk inbetaal word. Hierdie sluit ook Eskom en alle ander staatsinstellings in want te maklik word wegbeweeg van ‘n wapenskandaal en ander skandale, sonder dat daar ernstig gepoog word om die geld terug te kry en die misdadigers te vervolg.


*

Sabotage at Eskom – terrorism

Eskom: IPPP: B-BBEE- Karen Breytenbach

Eskom – korrupsie – corruption

Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

Eskom – corruption (executives)

Eskom – “Sabotage – corruption”

Eskom corruption

Loadshedding Eskom beurtkrag

Eskom capture

ESKOM – Trillians – Guptas – State capture

Paul Holden SWI at Zondo Commission on Guptas

Eskom – Koeberg

SA Parliament Eskom 2 September 2020

ConCourt send Zuma to Jail – Zondo – “spider web”






12 gedagtes oor “ANC electricity plan”

Lewer kommentaar