FW de Klerk en geregtigheid

Daar bestaan geen geregtigheid of regverdigheid in FW de Klerk se woordeskat of woordeboek nie – hy en sy spanvennote het wederregterlik opgetree voor 1994, sonder enige mandaat.   Vir die Blanke volkslede, die Boere en Afrikaners bestaan daar slegs rassisme en diskriminasie van swart bemagtiging, regstellende aksie wetgewings en onteiening sonder vergoeding wat reeds in die vorige regering (NP-Broederbond) bespreek was asook in Dakar, Zimbabwe en ander Afrika lande, selfs in Switzerland.

Forgive FW de Klerk, Gauteng DA leader John Moodey tells SA | News24


*

Swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening is teenstrydig met internasionale reg – rassisme, diskriminasie en tas ons Boere en Afrikaners se menseregte aan.   Daar is so iets soos menseregte, wat tans eenvoudig ook vermoor word.

Daar is geen reg tot lewe of oorlewing nie – in Suid-Afrika word ons blanke volkslede se kinders of eie besighede geen reg of lewe gegun nie, nie eers as studente nie en nog minder om in vrede te boer vir voedselvoorsiening.   En hoekom was jou vrou vermoor?   Jou dag sal nog kom oor sulke ongeregtighede oor ons.  Uitgeskakeling vind op alle vlakke van regering en veral ekonomie plaas. 

Dis nie ons wat verantwoordelik was vir sogenaamde aparte gebiede nie – swart en khoi san /griekwas verkies dit steeds vandag – Hansards, Witskrifte en Grondwet.  Niks was afgetakel nie.   Ingonyama Trust – Richtersveld en veel mer.

Daagliks word ons volkslede uitgekryt en vals beskuldig oor die sogenaamde apartheid van Dr Verwoerd.    Dit was die Britse regering onder kolonialisme wat dit ingestel het met heelwat wetgewings.     Voor anneksasies het al hierdie volke in elk geval ook apart van mekaar gebly – dus hoe kan ons daarvoor verantwoordelik gehou word?   Die gehate pasboek is deur die Britte ingestel in 1807.   Dit alles, terwyl daar steeds 100% aparte gebiede en 8840 plus tradisionele Swart, Khoi san en Griekwa leiers is.   Leiers wat maandeliks en jaarliks onderhou word.   Uit ons belastings uit.  Tot die paleise en al die vroue word onderhou met ons geld, terwyl hul niks van ons is nie.

Gebiede staan na 1994 bekend as Trustgebiede of CPA, waar daar slegs kommunale regte aan die betrokkenes goedgekeur en “sertifikate” uitgedeel word.  Daar bestaan wel oor die 7.5 miljoen swart eienaars van eiendomme, maar daar word daagliks steen en been gekla dat swart / khoi san geen grond het nie.   Hulle is nie grondloos nie.

Hierdie alles vind plaas met toepaslike wetgewing in plek en is inooreenstemming met die SA grondwet ingeskryf dat dit regverdig is oor sogenaamde ongelyke geleenthede vanaf 1961-1994.   Die parlement het hul stempel daarop geplaas. 

Dis regverdig vir FW de Klerk en sy Broederbond aka Afrikanerbond lede dat daar reeds voor 1990 met swart bemagtiging en regstellende aksie begin is.  Na 2003 het diegene wat saam de Klerk is, toesprake gehou op internasionale podium en in parlement. 

In een voorlegging in parlement het Dirk Hermann die parlement toegespreek hoe om van 750000 blankes ontslae te raak met swart bemagtiging – hoe gerieflik.  Hoeveel staatsentiteite is bankrot en wie maak nou daarop aanspraak.  Om wat mee te maak?

Daagliks word ons as volkslede uitgekryt oor die sogenaamde apartheid van Dr Verwoerd.   Hy het dit nie begin nie, hy het reservate geërf, hoe kon hy dit begin het as dit reeds daar was maar iets anders genoem is.

Dit was die Britse regering onder kolonialisme wat dit ingestel het met heelwat wetgewings sedert anneksasies en die Shepstone Beleid / Grey wetgewing.   

2020 – Dit alles. terwyl daar steeds 100% aparte gebiede en 8840 plus tradisionele Swart, Khoi san en Griekwa leiers is – slegs vir hulle wat die grond geëis het.   Leiers wat maandeliks en jaarliks onderhou word.   

Gebiede staan na 1994 bekend as Trustgebiede of CPA, waar daar slegs kommunale regte aan die betrokkenes goedgekeur en “sertifikate” uitgedeel word.  Daar bestaan wel ook oor die 7.5 miljoen swart eienaars van eiendomme, maar daar word daagliks steen en been gekla dat swart / khoi san geen grond het nie.   

Regering het ook meer as 5000 plase vanaf 1994 aangekoop met belastinginkomstes.  Hierdie alles vind plaas met toepaslike wetgewing in plek en is in ooreenstemming met die SA grondwet ingeskryf dat dit regverdig is oor sogenaamde ongelyke geleenthede vanaf 1961-1994. 

Dis regverdig vir FW en sy Broederbond aka Afrikanerbond lede dat daar reeds voor 1990 met swart bemagtiging en regstellende aksie begin is – inligting is in media in 1989 bekendgemaak oor regstellende aksie vanuit Dakar onderhandel met ANC, SAKP, Slovo, Soros en Slabbert. 

Na 2003 het diegene wat saam de Klerk is, toesprake gehou op internasionale podium en in parlement – f w stigting en hansards. 

In een voorlegging in parlement het Dirk Hermann die parlement toegespreek hoe om van 750000 blankes ontslae te raak met swart bemagtiging – hoe gerieflik.  Hoeveel staatsentiteite is sedertdien bankrot en wie maak nou daarop aanspraak om te neem of om wat mee te maak?

*

Black empowerment, affirmative action and expropriation are contrary to international law – racism, discrimination and violations on human rights of our Boer and Afrikaner people.

There is no justice or fairness in FW de Klerk’s vocabulary or dictionary – he and his teammates acted unlawfully before 1994, without any mandate.  For the White people, the Boers and Afrikaners, there is only racism and discrimination of black empowerment, affirmative action legislation and expropriation without compensation which was already discussed in the previous government (NP-Broederbond) as well as in Dakar during their discussions 1986-1990.

We as people (whites minority group of people) were falsely accused of the so-called apartheid system of Dr Verwoerd. It was the British government under colonialism that introduced it with quite a few legislations. Before annexations, in any case, all those peoples remained separate from each other before 1900 – so how can we be held responsible for that?

The so-called hated passbook (for identification) was introduced by the British in 1807. All this while still having 100% separate territories and today in 2020, there are  8840 plus traditional Black, Khoi san and Griqua leaders.   Leaders who are maintained monthly and annually. Out of our taxes.    Even the palaces and all the women are maintained with our money, while they are none of us.    We are not part of any of those tribes or their traditions and cultures.

*

Die volgende toespraak bewys hoe oorname eensydig gedoen was deur ‘n paar kabinetsministers en Broederbondlede met die “1990 toespraak” van De Klerk. 

Dus WAAR was die Mandaat?  Daar was nie een nie.    FW verduidelik dit self .

Hier erken de Klerk 100% openlik dat hy die Kabinet nie ten volle ingelig het nie.   Die volkslede  het buite geslote deure gestaan en het nie eers krummels ontvang nie.  Dis presies wat die Broederbond aka Afrikanerbond langer as ‘n eeu met ons gedoen het en dan probeer hul altyd namens ons almal te “onderhandel” en praat wat hulle die beste pas.   Die grondwet is nie namens ons onderhandel nie. Dis vir hulle liberales en die spesiale uitgesoektes geskryf.

Hoeveel aanvalle en plaasmoorde is daar en dit word eenvoudig ontken of weggepraat? En dan praat FW de Klerk van die “oorlog” waar daar baie mense vermoor sou word.

FW DE KLERK  elaborated on the period of “negotiations” and so-called apartheid system (that was created by the British Crown and black/khoi san leaders, after Mfecane and in 1854 implemented).  He will do the very same today.

https://www.youtube.com/watch?v=mQonRTBAdEo

*

Parliament 2020
“FW de Klerk did not undermine us by accident, he could see that there is a gap, there’s a leadership missing piece that is busy going on”
https://www.youtube.com/watch?v=sl9poMIktrs



*

Geen mandaat word en is daar met Kommuniste onderhandel. Wat het na 1994 tot datum plaasgevind in Suid-Afrika?

This short documentary is taken from our feature length documentary “The Other Man” about the political legacy of F.W. de Klerk, South Africa’s last white president.

https://www.youtube.com/watch?v=ng-BHuP5zEw

*



Een gedagte oor “FW de Klerk en geregtigheid”

Lewer kommentaar