“Not apartheid again” after 26 years (under virus cover)

Dit is eintlik lagwekkend dat die ANC se president asook ander kaders van die ANC, kort kort die apartheid en agtergeblewene agenda uitpluk om veral aan die wêreld te wys hoe agter die klip bly ons mense.    Selfs nou nog, met die virus kleed wat hang oor ons almal, word dit gemeld.      Wat is dan die ware realiteite agter die armoede in Suid-Afrika?  Daar was al voorheen melding gemaak deur ANC kaders dat 80-90% immigrante is in bykans al wat voorstad en stad is.   Onder die doek van die virus kruip baie dinge weg en een daarvan is nie eerlikheid nie.

 

*

There can be no greater injustice than a society where some live in comfort and plenty, while others struggle at the margins to survive with little or nothing at all.     Yes, these are the residual effects of a fractured and unequal past. But they are also a symptom of a fundamental failing in our post-apartheid society. The nationwide lockdown in response to the coronavirus has gravely exarcerbated a long-standing problem.

https://mailchi.mp/presidency.gov.za/presidesk-mon-20apr20?e=%5BUNIQID&fbclid=IwAR3PNqdBtmZB1ehgi6nW1fj-du_f26LWZVTXexhRjeMeZZRUqIqbvld1VDk

*

Hoekom is daar burgers (indien dit wel burgers is) in plakkershuise al vir 26 jaar of selfs langer, terwyl ander oues van dae (swartes) sonder water of toiletgeriewe is, terwyl die ANC spog hoeveel toilette en water het hulle al voorsien.

Wat het die ANC al vermag met die inkomstes wat hulle verkry het in die 26 jaar?

Daar word daagliks bekend gemaak hoe word daar gesteel, staatskapings wat plaasvind, SOE’s wat leeggesteel word.    Die een kommissie na die ander word ten duurste uitgevoer, tot zuma is al gevra om te gaan, en al daardie kommissies luister na die korrupsie, maar niks gebeur met niemand nie.

Ironies,   na 26 jaar, wat die ANC regeer, is daar triljoene gemaak uit belastings, die myn-inkomstes, donasies uit alle dele van die wêreld ontvang  en steeds word die las van sassa net al groter,  20+ miljoen aan sassa uitbetaal, terwyl apartheid steeds afgepoets word as die oorsaak van die ANC se onvermoë om die land reg te regeer.  Dis tog so maklik om die skuldlas voor die deure van die blanke te plaas.

Dan gebruik sekere ministers die woordjie van “transformasie” – gee jou besigheid vir ‘ns swarte, moenie hulp verwag nie.  Wat ‘n belediging vir enige swart persoon, wat al vir 26 jaar agter die B-BBEE wetgewing wegkruip en dan word al hierdie besighede deur ander “onderhou” of deur die staat finansieel bygedra soos wat hulle met Eskom, SAL en ander doen.   Swart bemagtiging wetgewing, is geskep vir die ryk elites.   Doen eie navorsing en gaan kyk wie is in beheer van al die B-BBEE maatskappye en besighede, wat al voor 1994 die lig gesien het.

*

It is now nearly 26 years after the so-called democratic South Africa, but with that we also have various other problems experienced in Soiuth Africa.  How many of those living in poverty are immigrants from Africa and other poor countries?  They all demanding services houses, schools, sassa grants, go to hospitals and clinics for medical treatmens.

Corruption is endless and crime with a high percentage of murders are still ongoing, but the “president” refer to the unequal past.

Most of those that lived in the traditional “homelands”, were previously (before 1961) called reserves by their own choices since 1854 under British rule and Shepstone Policies.  It is the same as landclaims today and under CPA legislations – only communal land to those that claim their land.

Is not strange, but after 1994, most of those blacks and khoi san peoples, are still living in either landclaims and otherwise trustlands, only for themselves and all separate from each other.    Not for any others, only for themselves and no white person can buy land there.

Trillions of rands were spent to the 8840 traditional leaders (black and khoi san/ coloured) as well as registered cpa’s.

There were more than 5000 productive farms bought with TAX money – today they can show nothing.  Same happened to the registered CPAs.

What happened with the state RDP houses?   Some “citizens” and even councillors received rdp houses and sold the houses.

By all means, why are there still so many poverty then? and how many are immigrants then?  Most of those 30+ millions are still living separate on communal lands, but they claimed they have no land , how is that possible then?

*

Can we call it all WAR CRIMES –  the violation of human rights?   that started already with the Anglo Boer Wars  – What on earth can we as Afrikaners and Boers call the following different scenarios that followed?

ANC – Lethuli-house can of worms – “Nyani skeletons” – so-called “apartheid” (segregation) and ‘white privileges”

According to a tax expert, this is ‘giving Sars heart palpitations’ as it tries to make up billions of rands in revenue collection.   South Africans working abroad are in the frontline of a looming tax revolt as they cut their tax ties with this country to avoid punitive taxes that come into force from next year.

SA Government TAX Regering

‘n Gesig van ‘n sinkende skip sedert 1994, waar rewolusie en muitery, korrupsie en moord aan die orde van die dag is, is besig om te sink.   Armes, werk aan ekstra’s veral as sassa “verdwyn”.

Corruption – Bosasa – Guptas – Armsdeals – etc

Swart bemagtiging word steeds toegepas, sodat blanke kleinsake nie moet oorleef nie.   Veral nou met die “virus” oor ons koppe.

Swart bemagtiging beland nie in die skoot van die armes nie, maar in die elites se sakke.

Business partners – “Corona” – small businesses – Rupert

B-BBEE – EE – racism and discrimination

B-BBEE – EE – legislations – other documents

Black middle class growth – B-BBEE and black privileges

B-BBEE – Shanduka black umprellas

Parliament SA: Expropriation without compensation – Constitution

3 gedagtes oor ““Not apartheid again” after 26 years (under virus cover)”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s