SONA 2020 – Ramaphosa

Sona 2020  – SA Parliament – 13 February 2020.   

Moenie verbaas wees nie.  Die toespraak sover vir ‘n paar minute geluister, maar daar is geen werklike oplossing op die tafel met kommuniste in beheer nie.     Korrupsie gaan steeds voort sonder dat daar een persoon in hegtenis geneem, ondersoek of selfs vervolg is.  Al wat gebeur, verskeie kommissies word deur die ANC aangestel maar niks gebeur daarna nie.   

Image

*

Misdaad en moorde floreer en werkloosheid se eintlike oorsaak is swart bemagtiging en regstelaksies, hierdie persone kan nie die werk doen nie en word betaal vir niks doen nie.  Stop rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in die land.

Die bewyse is 100% daar met oudits by alle staatsbeheerde maatskappye soos Eskom, SAL, edm en geen poging is daar om mense in hegtenis te neem vir korrupsie, misdaad, soos treine en skole afbrand en verwag alles moet weer uit die belastingbetalers se sak afkomstig wees.    Van munisipaliteite en hul lae klas of geen dienste word nie eers gepraat nie, hoeveel korrupsie vind plaas op vlak 3 regering?

Ramaphosa en sy families sal voortgaan om die planne by Eskom te “verander”.    Misdaad het ‘n groot inkomste vir regering en hul agente geword.   Daar is weinig hofsake wat dit hanteer.

*

WHAT ABOUT THE ANC AND THEIR HELL CAMPS
ANC – Quatro camps

*

Stop Racism and Discrimination against all Afrikaners and Boers (White) people – you are violate our human rights and it is a crime against humanity.  Please tell the citizens of South Africa, when is someone going to get collect all those stolen money and arrested those for state capture and corruption – give court dates and what happened to those that took money that did not belong to her/him.

NONE has been arrested so far.

What happened to Thuma Mina – did she went to the moon or mars?

What happened to all our Municipalities and SOE’s that do not give services to their peoples and why must directors, councilors or officials get salaries and bonuses if they can not do their jobs?   What about the 58 killings a day? where are all the court cases of murderers and attackers?

Unemployment is a crisis, but how many of those are immigrantes and illegals?  Do not lie to the citizens, we do not believe those in parliament any more.

*

Image

*

LIVE: The 2020 State of the Nation Address

 

*

 

*

Before Cyril Ramaphosa began his 2020 State of the Nation Address, members of the EFF demanded that former president FW De Klerk be removed from the house, saying he was an apartheid apologist and had blood on his hands.

And who supported FW de Klerk?

 

*

 

EFF leader Julius Malema raises a point of order before Sona 2020

Een gedagte oor “SONA 2020 – Ramaphosa”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s