Patricia de Lille verwys na die “Ministerial Handbook”, wat wederhelftes en kinders se reise voorskryf en waarop hul geregtig is, asook die prosedure. Alle voornemende besoeke van Ministers en Adjunkte behoort en moet sowat 2 weke voor die “amptelike” besoek ‘n aansoek en motivering by die President indien vir amptelike goedkeuring en mits daar fondse beskikbaar is.
*
Duur oorsese reise van ministers, adjunkte en hul gades, word deur belastings betaal. Gades word sekere reise toegelaat om te vergesel.
Dit geld vir alle oorsese amptelike besoeke wat plaasvind en word sekere reise toegelaat. Sedert haar aanstelling as Minister het sy alreeds 15 oorsese reise gedoen.
In die betrokke artikel word verwys na Abrahams se besoeke, asook ander uitgawes aan SOE’s wat kwansuis bankrot is, maar derduisende word aan topstruktuur bestuur uitbetaal.
https://www.pressreader.com/south-africa/the-sunday-independent/20200119/281530817978372
*
Can we call it all WAR CRIMES – the violation of human rights? that started already with the Anglo Boer Wars – What on earth can we as Afrikaners and Boers call the following different scenarios that followed?
*
[…] Wil it be: He said and she said … De Lille – Oorsese besoeke van Ministers-Adjunkte […]
LikeLike
[…] Patricia de Lille verwys na die “Ministerial Handbook”, wat wederhelftes en kinders se reise voorskryf en waarop hul geregtig is, asook die prosedure. Alle voornemende besoeke van Ministers en Adjunkte behoort en moet sowat 2 weke voor die “amptelike” besoek ‘n aansoek en motivering by die President indien vir amptelike goedkeuring en mits daar fondse beskikbaar is. De Lille – Oorsese besoeke van Ministers-Adjunkte […]
LikeLike