Wyle Dr H F Verwoerd – 6 September 2019

Kgosi Lucas Manyane Mangope, one of the previous Homeland leaders had ruled a showpiece state, Bophuthatswana.  Bophuthatswana was one of the 10 homelands and independence (TBVC) was part of their future with Hendrik Verwoerd’s twinkling words, “a policy of good neighbourliness” (various speeches).    Mangope was one of the tradisional Homeland leaders (Bophuthatswana), elected by all his supporters,  a respectful man of our history. 

1913 Land Act

*

Nobody can change history but will try as they like.   Homelands previously known as Reserves for different black groups or British Crownland for Khoi San and Griqwa people (from 1848).    Reserves became Homelands in 1961.   Then it became Trustland or CPAs (landclaims) after 1994, all separate from each other.  With more than 8840 traditional Black and Khoi san  leaders today.

Old union map

The Natives Land Act of 1913 | South African History Online

Hoekom sou blankes die meer as 20 miljoen swartes en andere uit die ou reservate (voor 1961) of britse kroongebiede wou skuif en waarheen?  Na 1961 word reservate tuislande genoem.  Dis gebiede wat REEDS bestaan het met miljoene, daardie tye was daar beraamde populasies gedoen, en het meer as 20 miljoen beloop.  Daar was nie soveel immigrante nie, wel in stedelike gebiede.     Volg die gedeelte oor myne.

*

Aanvanklik was die gebiede kleiner as daar ingegaan word op ou artikels van veral die Britse argiewe.   Na 1930 het die ou NP of Unie regering hierdie gebiede vergroot.  Dit word in elk geval ook in die 1910 Grondwet genoem niemand anders kan hierdie grond afneem nie, dis beskerm (sedert Britse anneksasies).  Beide die Rhodes wetgewing van 1894 en 1854 Shepstone dokumente noem dit is slegs kommunale grondgebiede.

Daar is vandag meer as 8840 traditionele Khoi san en Swart leiers.    Na 1994 is die CPA en Trustgebiede (wat meestal ooreenstem met Tuislandgebiede – Reservate en Britse Kroongebiede), slegs kommunale gebiede en geen wettige eienaarskappe nie.    Ons kon dus nog nooit die gebiede afgeneem het nie.  Diegene wat wel in die gebiede woon of gebou het, moet maar weer gaan kyk na hul ‘wettige eienaarskap’ daarvan.  Daar is al uitgewysde hofsake hieroor om op Trust/CPA gebiede te bou.

*

MYNE EN MYNWERKERS

Die Britse regering, wat die Unie van SA beheer het en in 1902 minerale regte geannekseer het, het oor die 400000 swartes en 60000 uit Asië ingevlieg om in hul myne te kom werk.   Let wel, ingevlieg en heelwat uit nabure lande het geloop of met die bus /treine gekom.

HOSTELLE VAN MYNE, WITWATERSRAND, GOUD EN DIAMANTVELDE

Die armsalige hostels waar slegs mans woonagtig was, veral rondom goud en diamantmyne, is deur die Britte opgerig en nooit onderhou nie.   Die geboue is opgerig slegs vir mans, nie vir gesinne nie.   Hiermee is ook nog ‘n dilemma geskep, want 400000 is heelwat immigrante wat later op stemreg en selfs verblyfreg aansoek gedoen het.  Dit word dan so omskryf dat dit ons is wat hiervoor verantwoordelik moet wees (verstedeliking uit Afrika lande).  Mense wat reeds lande gehad het, maar hier kom werk het.  So waar het hul dus gestem – in Suid-Afrika maar ook in hul land van herskoms?   Die Broederbond en ou NP was ook bewus hiervan.

Reservate en Kroongebiede was steeds onder unie in plek gewees.   Kommunale regte is deur die Britte begin en die ANC hou daarmee aan na 1994 in CPA en Trustgebiede.

SKOLE VOOR 1954

Selfs die Swart en Khoi san skole voor 1954 was sendingskole en verskillende Engelse kerke, wat skole of geboue gehad het, wat later na 1954 onttrek het.  Weer eens is dit ons wat die skuld gegee is vir aparte skole.  Ons het ons eie skole gehad – elke volk het daardie reg, vandag ook.

*

Op 6 September 2019 is dit presies 53 jaar nadat dr. HF Verwoerd deur die Kommunis, Dimitri Tsafendas, in die Volksraad met ’n dolk doodgesteek is.  Hy was daar geplant om te vermoor.   Let wel, daar was iemand agter hierdie man wat beveel is om Verwoerd te vermoor.   Opdragte is uitgevoer.

Dr Verwoerd het gewerk aan algehele onafhanklikheid vir elke volk, net soos die Verenigde nasies vandag uitspel.   Niks is fout daarmee dat elke volk die geleentheid gebied is om hulself 100% te regeer soos Botswana nie.   Grondgebiede was ook in die 1930 jare vergroot deur die Unie regering en was nie die 1913 grondgebiede nie.    Daar was ook blankes se grond geneem om die ou Reservate te vergroot.  Dit was destyds reservate, lokasies of britse kroongebiede genoem voor 1961.  Kroongebiede het ook nou verander na Trust/CPA gebiede onder wetgewings CPA en Trust.

Die man met die glimlag, Dr Verwoerd, wat baie swart/ bruin en selfs liberale blanke so haat, is omdat hulle lewe ‘n leuen is en hoekom  dit na jare steeds die geval is waar soveel leuens verkondig word?   Omdat hulle heelwat wegsteek na 1994.   Onskuldiges moet die skuld kry vir die britse regering wat hulle gedoen het aan ons almal.   Hulle het hier kom oorlog maak met almal van ons, afsonderlik en laaste die Boere republieke geteiken (ironies of hoe)?

Die wat regtig weet wat Dr Verwoerd se beleid was, weet mos, dis nie “apartheid” nie, hy het dit dan self gesê, dit is nie apartheid nie, dis goeie buurmanskap.  So hoekom moet daar na ‘n liberale blanke of swarte of ander geluister word, wat leuens verkondig.  Verdraaide stories.   Elke volk het ‘n internasionale reg om hulself te regeer.

Luister na Verwoerd wat hyself  in die openbaar by meer as een geleentheid gesê het.

Wat het Mangope, ‘n tuislandleier gedoen – hy het sy eie volk opgehef – ‘n eie ekonomie gebou.   Daar was ook hulp van SA se kant af vir al die 10 tuislande, want hulle sou dit nie alleen kon doen nie.    Maar die industrieë is vir almal gebied op die grense van hierdie tuislande (NOK).  Opleiding was ook verskaf.

SOGENAAMDE APARTHEID 1854 – 1894

Terloops, die sogenaamde apartheid, is reeds in 1854 ge-implementeer onder koloniale bestuur, en selfs ‘n paar jaar voor dit.  Dit was nie Verwoerd of ons wat Apartheid ingestel het nie .   Vandag word dit verkondig dat dit ons is, dan word daar tot ‘n vlag (sogenaamde apartheid) hieraan gekoppel wat kwansuis haatspraak is.  Hoe vals is dit nie?

Wat van die Britse vlae?   Dis hulle wat alle grond hier kom annekseer en gesteel het, mense beroof het van menseregte.

Maar hoe vergelyk dit dan met vandag?   Die Zoeloegebied het ‘n Ingonyama Trustgebied geword vanaf Kodesa en die Richtersveld kroongebied is saam ander 5 gebiede aan bruin of khoi san mense geskenk in 2007 deur Thabo Mbeki, met ander byvoordele, ander volke het presies dit gekry, alles op gebiede van die ou Tuislande wat hul opge-eis het, maar as kommunale gebiede onder CPA wetgewing.

NIEMAND HET HUL GROND GESTEEL NIE, HULLE BLY STEEDS DAAROP AL VAN 1840 (SEDERT HUL DIT BESET HET).   DIT WAS DIE BRITTE WAT DIT ANNEKSEER HET.

Daar is reeds in 2018 sowat 8840 tradisionele leiers in hierdie gebiede.   Daar bly veer oor die 30 miljoen mense in die ou Tuislandgebiede, onder CPA of Trustgebiede (na 1994).     Wie lieg vir wie?   Alles is in wetgewing en hansard vervat.

*
Verwoerd 1966 – Union building

*
MORE INFORMATION

Dr Hendrik Verwoerd – 8 September 1901-6 September 1966

Moordenaar – Dimitri Tsafendas – Killer

Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

British rules, Commonwealth, Trustlands

Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

Zulu people – Ingonyama Trustland

Transkei – first Homeland – road to independence – 1962

Bophuthatswana “homeland”

*

HOMELANDS – BACKGROUND

The one homeland (BOP) developed their own economy and money system.   The leader was also against the so-called rainbow nation.  He was Bophuthatswana’s first leader when the homeland was founded in 1971.  What happened then in 1994?    The leader holds the distinction of presiding over the most illustrious of the bantustans.   Previously (just after Mfecane – 1854-1961) it was known as reserves or british crownland.     This all will also go down in the pages of history as the homeland leader who obstinately refused to participate in the 1994 elections.   Actually he was also part of the proudly “Verwoerd era”.

Each people have a right to rule themselves in their own areas… independently

INDEPENDENCE FOR BOPHUTATSWANA
https://www.youtube.com/watch?v=Qe3wYrB4kDo&t=130s

*

Verwoerd het in 1961 di aparte RESERVAAT- EN KROONgebiede ontvang van die Britse koloniale Unie regeerders (1910) wat uit London beheer en bestuur is.   Wie het destyds die Britte soveel mag gegee om hier in die Suidpunt van Afrika in te bars en alles te annekseer?

Verwoerd het destyds reservaat/lokasies verander omdat dit ook gestrook het met die res van Afrika stamgebiede en lande.  Daar was duisende Tuislande in Afrika.
*

Verwoerd did not created the so-called apartheid system or segregation, it was already in place since 1854.  It is also included in Union documentation about reserves or locations and some areas were called British Crownland.
Tuislande “so-called apartheid” – Homelands

*

Vandag, 2019 is daar heelwat meer tradisionele leiers wat uit die staatskas vergoed word.  There are more salaries paid to the 8840 traditional leaders all over South Africa.   A totally separate system only for black and coloured peoples.
Traditional leaders South Africa: 8840
*

Na soveel jaar loop die “spook van Dr Verwoerd in die parlementsgebou en regdeur Suid-Afrika”, is kommuniste en liberale blankes vandag steeds bevrees dat Hendrik Verwoerd ontwaak of staan op, dat dit hulle steeds  laatnagte laat wakker bly om sy beeld wat nooit sal vervaag nie, dood te probeer kry.     Liberaliste en kommuniste,  wil so graag sy glimlag vernietig, wat hulle nooit sal regkry nie, want hy sal altyd onthou word vir wie en wat hy was, met ‘n glimlag en is in sy graf in daarmee.  Geskiedenis mag dalk deur liberaliste of kommuniste herskryf word, maar omdat hy deel is van ons geskiedenis sal hulle dit nooit doodkry nie.

Vorige eeue

Dus, die aparte gebiede was reeds daar,  alreeds voor 1910 geskep en kon ons nie iets skep wat reeds daar was nie.   Nog ‘n verdere bewys is, is die Zoeloes wat hulle volk en grond al sedert langer as 200 jaar herdenk (1816-2019).   Dit was bekend as reservate of britse kroongebiede.
*

Ingonyama Trustland and leaders – land issue at Ulundi

*

Lord Shepstone was ook betrokke by segregasie, na die Mfecane tydperk.  Swartes het reservate ingestel saam die Britse koloniale kroon wat hulle beheer het voor 1900.

Na 1994 toe word van hierdie selfde Tuislandgebiede herdoop na Trustgebiede en hordes grondeise kry elkeen ‘n geregistreerde CPA gebied word met hul eie leiers.  Net hulle wat die grondeise insit mag daar bly en voordeel trek.

Ingonyama Trust is sowat 18 gebiede waar hoofmanne en indoenas hier “koning” kraai en beheer uitoefen.   Tradisionele leiers – 8840 is daar regdeur die land geplaas, hetsy trustgebiede of grondeise (CPA).

Traditional leaders South Africa: 8840

*

It was during these years that something inchoate began to express itself more clearly. I heard people reminiscing fondly on the radio. I saw adverts for “Back to Bop” parties and talked to people who were angry that the new dispensation had taken away “our” airport, “our” television stations, “our” sense of self-determination. There seemed to be little consideration for the idea that it was the people of Bophuthatswana themselves who had wrestled power from the grasp of an implacable Mangope.

On Bop and the legacy of nostalgia

*

Front Nasionaal plaas hul huldeblyk van Dr Verwoerd

DR VERWOERD

Ek was in standerd een toe die woord begin versprei van Doktor Verwoerd se dood.

Min het ek as’n kind geweet wat die moord op ons leier vir ons Volk sou beteken in die toekoms.

Hoe ouer ek geword het en meer politiek geletterd geraak het, het ek al meer besef dat dit nie net ‘n dolk in ‘n enkeling was nie maar ‘n dolk wat in die hele Afrikaner Volk se hart ingesteek was.

Die beleid van selfbeskikking van volke in Suid Afrika was daar vermoor.Die opeenvolgende Premiers en later Presidente het die beleid stadig maar seker vernietig.De Klerk was net die een wat die finale doodskoot gegee het.

Dr Verwoerd was die laaste ware staatsman wat ons geken het hy was ‘n man met beginsels waarvan hy nie ‘n duim afgewyk het nie en was noodwendig in die pad van sekere magte en moes verdwyn.

Die nalatenskap van Dr Verwoerd het ‘n ernorme invloed gehad op my eie politieke denke en dat ek vandag my lewe sal gee vir Selfbeskikking vir ons mense.

Daarom mense almal wat hier lees gaan dink mooi wat sou Suid Afrika gewees het as sy beleid heeltemal voltooi was.

Sien dit in die lig van wat jy rondom jou sien gebeur in Suid Afrika en wat nou gebeur in Europa oral waar die witman sy houvas verloor verander dit in chaos.

Daarom mense hou sy nagedagtenis lewendig en steun FRONT NASIONAAL SUID AFRIKA vir selfbeskikking.

Die stuk het ek 6/9/2015 al geskryf vanoggend het FB my herhinner dat dit toe verskyn het.

Willie Cloete

***

TUISLAND LEIERS IN HUL GLORIE (8)

Diegene wat dink die vorige regering, het nooit swartes erken of hul verkiesings gegun nie daar was verkiesings en hul het hul eie leiers gekies.

Indien dit nie so was nie, hoekom bestaan Trustgebiede vandag, of grondeise wat omgeskakel word in CPA – maar, waar hierdie leiers hul eie onafhanklike lande sou gehad het, met volle besitreg aan hul ondersteuners, word daar vandag, slegs kommunale gebiede aan swartes en bruines toegeken – hierdie leiers of hul nageslagte of nuwe leiers kon hulself opgebou het wat Botswana vandag is.

HOEKOM NET SLEGS KOMMUNALE GEBIEDE – om haat aan te blaas dat net blankes grond besit.

There were elections in the 10 Homelands – here are some of the leaders.

Image result for lucas mangope

*

Netjies geklee en mens glo hul was trots daarop om hul mense te dien.

Fearless on Twitter: "@MissSteelo Inkatha killings aside Buthelezi was a  bantustan leader/puppet the best form of dividing black S Africans  Apartheid invented https://t.co/TaINAO1wwW" / Twitter

9 gedagtes oor “Wyle Dr H F Verwoerd – 6 September 2019”

  1. […] Kgosi Lucas Manyane Mangope, one of the previous Homeland leaders had ruled a showpiece state, Bophuthatswana.  Bophuthatswana was one of the 10 homelands and independence (TBVC) was part of their future with Hendrik Verwoerd’s twinkling words, “a policy of good neighbourliness” (various speeches). Wyle Dr H F Verwoerd – 6 September 2019 […]

    Like

  2. […] Kgosi Lucas Manyane Mangope, one of the previous Homeland leaders had ruled a showpiece state, Bophuthatswana.  Bophuthatswana was one of the 10 homelands and independence (TBVC) was part of their future with Hendrik Verwoerd’s twinkling words, “a policy of good neighbourliness” (various speeches). Wyle Dr H F Verwoerd – 6 September 2019 […]

    Like

  3. […] Kgosi Lucas Manyane Mangope, one of the previous Homeland leaders had ruled a showpiece state, Bophuthatswana.  Bophuthatswana was one of the 10 homelands and independence (TBVC) was part of their future with Hendrik Verwoerd’s twinkling words, “a policy of good neighbourliness” (various speeches). Wyle Dr H F Verwoerd – 6 September 2019 […]

    Like

Lewer kommentaar