Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”

Diegene wat die land oorhandig het is deel van die foto’s, daar is heelwat ander ook.   Dis hulle wat die land in chaos en rewolusie laat verval het.   Die aanvoorwerk is in Dakar en in Amerika begin deur die Broederbond lede in 1982 sowel 1986-1992.   Elke liberaal kon nie wag om op die vliegtuig te klim daar na Dakar toe, gefinansier deur George Soros.  Daarna is dit sonder enige mandaat aan die kommuniste oorhandig.   Dis hulle wat die “grondwet” geskryf het.

Related image

Gaan soek gerus die “gekose leiers” se name wat deel gehad het in die rewolusie wat ons vandag beleef,  hulle is steeds in parlement vandag, inteendeel ook leiers van politieke partye:

Kodesa was ‘n organisasie wat deur George Soros gefinansier is en is waar die Grondwet wat in 1996 aanvaar is, deur kommuniste en liberales onderhandel is.  ‘n Grondwet wat regse groepe uitsluit, ‘n grondwet wat Afrikaner en Boere volke uitsluit wat deur hul eie leiers regeer wil word.

In die tydperk is onderhandel dat swart en bruin hul eie gebiede (tuislande) sal behou en dit sal verder uitgebrei word met grondeise (CPA).    Tuislande word herdoop na Trustgebiede en al hierdie “naamsveranderinge” en byvoegings,  sal wettig, onder hand van die Grondwet en verwante wetgewings geskied.   Destyds, voor 1994 is die Tuislandbeleid as “aparthate” beskou, maar tog leef al hierdie etniee voort, elkeen in hul eie gebiede, met 8840 tradisionele leiers.

Soros het sy eie organisasies in Suid-Afrika en finansier bykans almal, veral swartes, liberales, liberale dinkskrums ,  joernaliste, die grondwet en Suid-Afrikaanse parlement, wat die Hansards en wetgewings (soos o.a. B-BBEE – swart bemagtiging) insluit.   Zille, Ramaphela, Ramaphosa, werk vir hom en sy organisasies.

OSF.SA – OPEN SOCIETY FOUNDATION SOUTH AFRICA – MONSANTO

Soros and Ramaphosa
CATO INSTITUUT WORD OOK DEUR SOROS BEFONDS

Classical liberals – SA – IRR – IRV

***

Read more about the Kodesa teams in English
Lees meer van die Kodesa spanne in Engels:

Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)

***

Hier sit en staan die “onderhandelaars”, breë bors en glimlagte, want hulle het geweet wat op die middelman, die werkers en armes wag, maar het die son, maan en sterre belowe aan hul volgers.   Sommige het huise, stowe, yskaste en meubels belowe, waarvan niks waar geword het nie.

LET OP DIE LIBERALE BLANKE GESIGTE EN DIE WYE GLIMLAGTE

As die “ore nie daar was nie, was die glimlagte reg rondom die gesigte.   Hierdie liberales asook klassieke liberales soos van hulle vandag ook bekend staan in heelwat FW de Klerk organisasies, kon nie wag om hul Dakar gekonkel te implementeer nie.

UNITED STATE: Members of the Constitutional Assembly who drafted the constitution in 1996 included Cyril Ramaphosa, Nelson Mandela, Thabo Mbeki and Tony Leon (standing, far right).

***

Daar is in 1992-1994 met kommuniste onderhandel:   En die wat kan byvoeg, wees welkom, want daar was baie “geskinder” in die tydperk hoe om veral van blankes ontslae te raak, reeds in 1989 is dit in Dakar bespreek deur blanke liberaliste, dat dit geimplementeer moet word.   Dit is wat kommunisme aan ‘n land doen.  Verarm ons sodoende dat ons vir die res van ons lewens kommunistiese slawe moet bly.

Kom daar verkiesings, word die “gemengde reënboognasie” gekies, wat nog nooit in 25 jaar gewerk het nie.    Terwyl swart en bruin almal hul ou Tuislande behou het.  Inteendeel grondeise wat na 1994 in werking getree het, het die aparte gebiede laat groei onder naam van CPAs.   Aparte volke – wetgewings en witskrifte, asook hansards is bewyse daarvan.

Related image

Die liberale in die voorste gestoeltes beheer die “grondwet” vandag saam Soros

Image result for constitutional writers photos codesa

INTERNASIONALE REG – BEVESTIG MET DIE SOGENAAMDE DEMOKRATIESE GRONDWET

GRONDWETHOFUITSPRAAK.png

 

***

REëNBOOGNASIE GRONDWET SKRYWERS EN KOMITEES

Die fokuspunt is wie was die om die “Reënboognasie” tafel wat George Soros gedek het –
liberaal verligte blankes doen mee en skryf bykans die ANC se manifes netso oor.

Die wat wil hoor, sal hoor, en die wat wil sien, sal sien, maar as mens doof bly en blind is, bly mens anderpad kyk vir die roekelose, geweldadige terreurdade en korrupsie wat in die land plaasvind.  Ironies is daar heelwat van die skrywers, wat spog oor hul prestasies en wat vandag die Parlement se gefinansierde stoele van Soros warm sit.

Teen hierdie tyd weet die meeste konserwatiewes wat oor Facebook of internet beskik dat FW de Klerk geen mandaat gehad het hiervoor nie.   Die optelmasjientjies is maar dieselfde wat Zuma ook gebruik het na 1994.

Nes De Klerk geen mandaat gehad het om ‘n grondwet te laat implementeer nie, het Corne Mulder of selfs die ANC ook nie enige mandaat gehad in wat hier opgeskryf is oor Selfbeskikking en Volkstaat nie.  Slegs ‘n volk kan daaroor besluit.   Dis ‘n internasionale reg.  Dit is hoe ander minderhede onafhanklike lande verkry, juis omdat hulle deur meerderhede onderdruk word.   Suid-Sudan het in 2011 onafhanklikheid verkry.   Die Wes-Sahara is in die proses om hulle sin te verkry.

Nou waarom mag ons as volk, soos van ouds, ons nie self regeer nie, voor 1900 se Anglo Boere oorloë is dit Brittanje wat hul neuse in ons sake kom indruk het vir al die minerale rykdom in die land, veral nadat goud en diamante ontdek is, was daar vinnig groot maatskappye op die been gebring, in Rhodes se dae, wat vandag nog al die goud en veral die diamante beheer, soos in die res van Afrika.

 

43 gedagtes oor “Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers””

  1. […] Diegene wat die land oorhandig het is deel van die foto’s, daar is heelwat ander ook.   Dis hulle wat die land in chaos en rewolusie laat verval het.   Die aanvoorwerk is in Dakar en in Amerika begin deur die Broederbond lede in 1982 sowel 1986-1992.   Elke liberaal kon nie wag om op die vliegtuig te klim daar na Dakar toe, gefinansier deur George Soros.  Daarna is dit sonder enige mandaat aan die kommuniste oorhandig.   Dis hulle wat die “grondwet” geskryf het. Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers” […]

    Like

  2. […] ons lewens beheer en manipuleer, soos onder andere swart bemagtiging, regstelaksies en onteiening?Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersGrondwet beskerm niemandAfriforum en liberale grondwetCodesa Constitution – Kodesa […]

    Like

  3. […] sogenaamde demokratiese grondwet is ook meerendeels deur liberaal verligte blankes opgestel.   Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersDie Grondwet vervat heelwat inligting oor aparte gebiede waar etniese swart en khoi san volke hul […]

    Like

  4. […] liberale Afrikaners almal hierdie grondwet eerbiedig en sedertdien word elkeen ingesweer daaronder.Kodesa  – liberale en kommunistiese grondwet skrywers Die grondwet, gepaardgaande met wetgewing (swart bemagtiging en regstelaksie), diskrimineer teen […]

    Like

Lewer kommentaar