Genocide in South Africa

*

Die doodmaak van spesifieke volke is volksmoord – genocide.  Normaalweg is dit nie net die fisiese moord nie, dit sluit ook die taal, kultuur, identiteit, rassisme en diskriminasie hierby in.   Die doodmaak van plaasboere wis ons almal se voedselsekerheid uit.  Die reg tot lewe.  Ons het die reg tot lewe.

Related image

*

Indien dit ontken word, soos die leiers van die ANC doen, behoort ons ons eie onafhanklike staat te verkry sodat ons padgee onder kommunisme uit wat al bykans 30 jaar ons lewens hel maak.  Suid-Afrika bestaan uit minderheidsvolke.

Waarom talm ons, ons sien ons word al vir 30 jaar uitgewis, inteendeel, dit het reeds voor 1900 begin en nog nooit opgehou nie.   Laat ons die Boere republieke herstel soos wat dit was soos in 1900.

As alle swartes saamstaan as “eenheid” word hulle ‘n nasie genoem.  Blankes is nie dieselfde as swart of khoi san volke nie en is ‘n volk op hul eie.   Interne is verskillende volke in Suid-Afrika met westerse lewensstyl.   Boere en Afrikaners is deel hiervan en is ook nie deel van die Indiër of enige ander volk nie.

Tuislande het ook nooit ophou bestaan nie, daar was slegs ‘n naamsverandering na Trustgebiede en KEV’s met eie wetgewings, wat nie ons blankes insluit nie.

As daar persentasies van moorde van alle minderhede in Suid-Afrika uitgewerk word, sal bepaal kan word, watter ander Khoi san / bruin, Swart of Indiërvolke word ook uitgewis.   En as die polisie en howe hul werk doen, wanneer misdadigers gevang en vervolg word, sal gesien word wie sit agter hierdie moorde.

Daar is maniere hoe hierdie misdadigers vasgevat behoort te word om uit te vind wie hulle betaal om die moorde te pleeg.    Dit help nie om te noem daar is 50000 vermoor in een maand nie, WIE is vermoor en deur WIE, is die misdadigers en moordenaars gevang en wat is die uitspraak van vonnisoplegging.     Min hofsake wat plaasvind hieroor.  Waar is al die grafte en ook begrafnisdienste van elke vermoorde in die land.

Hoekom ‘n 5 of 7 ster tronk skep vir misdadigers wat dit nie verdien om in sulke luukshede te bly met gratis mediese dienste nie.   Hoekom het misdadigers soveel regte, terwyl slagoffers al die uitgawes het om hulself fisies te beskerm en paraat te bly.  Tronke is beter toegerus as enige hospitaal.

Elke misdadiger moet pa staan vir die dade wat hul pleeg, en as dit moord is moet daar geen regte wees nie.   Die organisasies wat die misdadigers se regte beskerm, moet ook vervolg word.   Misdadigers, veral moordenaars, verkragters,  moet in afsondering geplaas word en geen toegewings moet gemaak word nie.   Moordenaars kan gerus maar saam in een tronk verkeer en mekaar geselskap hou.    Neem al hierdie voordele weg van misdadigers.

Die begroting vir misdadigers is uitspattig hoog.  Hoekom word daar R14000+ per maand per prisonier betaal vir hulle gerief terwyl burgers agter tronke bly.  Ons pensionarisse wat soveel bygedra het tot die land se ontwikkeling verdien ‘n armsalige aalmoes of fooitjie teen wat hierdie misdadigers in die tronk verdien.

***

The killing of specific peoples is genocide. Usually it is not just the physical murder, it also includes language, culture, identity, racism and discrimination. The killing of farmers erases everybody’s food security. The right to life. We have the right to life.

If percentages of murders of all minorities in South Africa are calculated, it will be possible to determine which other, Khoi / brown, Black or Indian peoples are also wiped out.   If that is the case.  And if the police and courts do their job, when criminals are caught and prosecuted, it will be seen who is behind these murders. There are ways in which these criminals should be caught up to find out who pays them to commit the murders.   But just common statements and statistics of 50000 per month will tell nothing at the end.

What is the purpose to create a 5 or 7 star jail for criminals who don’t deserve to stay in such luxuries with free medical services, meals and benefits. Why do criminals have so many rights, while victims have all the expenses to physically protect themselves and stay alert 24/7?

Every criminal must stand for their own crimes they commit, and if it is murder, there must be no rights at all. The organizations that protect the criminals’ rights must also be prosecuted. Criminals, especially murderers, rapists, must be placed in special places and no concessions should be made. Murderers can get together in one prison and keep each other’s company.    The budget is high.  Why pay R14000 + per month per prisoner for their convenience and benefits. Our pensioners who have contributed so much to the country’s development for ears,y deserve a miserable tip against what these criminals deserve.

AND if it is denied, because we are here since 1652, we should obtain our own independent state so that we escape under communism which has made our lives hell for 25 years.   Why are the blacks and khoi san still in separate areas then?   

It is a fact – South Africa consists of minority peoples. If all blacks stand together as one nation or “unity” they are called a nation, but they are not all at one page.   There are the millions that still living on Trustlands or CPA’s.

Whites are nothing of black or khoi people and are a people of their own, with their own culture, identity, language, traditions, etc, but they are also different peoples in South Africa with western lifestyles. Afrikaners and Boers are part of this and are also not part of the Indian or any other ethnic people.

Since 1994 Homelands just changed their names to Trustlands.   Landclaims and the legislation are only for Blacks and Khoi San / Coloureds.   Why all the lies of those areas that belong to the Khoi San and different ethnic Black peoples (Like Ingonyama Trust and Richtersveld).

VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS

Palestynse Etniese volksmoord en Grondbesettings

Plaasmoorde  – Farm killings

Moorde en aanvalle op Boere in SA

Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede

Richtersveld –  KHOISAN AND CPA

6 gedagtes oor “Genocide in South Africa”

Lewer kommentaar