“Russe en SA” (2019 verkiesing)

Het hulle ‘n groot rol gespeel  soos die DA beweer hulle het … daar is heelwat bewyse hiervoor.    Dis wat hulle persoon op twitter gesê het, maar dit is ook elders.   Die feit dat ons by Front Nasionaal nie getel was nie , is sprekende bewyse hiervoor en daar was soveel dubbelstemmery asook kullery om elke hoek en draai – en dan kom sekeres en verklaar dit as regverdige verkiesing.  Wie het al die finansiering gegee hiervoor?  Waarom al die geheimsinnige vergaderings oral?   En dan al die moorde en aanvalle teenoor ons blankes – wie gaan pa hiervoor staan?


Speaking of DA copying homework, give this a read, it’s a leaked secret meeting the DA’s Athol Trollip had with the US Ambassador to literally ask to become just like the Democratic Party of the USA – fascinating to read

*

If you ever wondered what the DA thinks of the VFPlus & Afrikaners Generally, look no further than this Leaked secret meeting the DA had at the USA Embassy in 2007 again begging for support… spoiler alert… they think we are stupid

 

3 gedagtes oor ““Russe en SA” (2019 verkiesing)”

Lewer kommentaar