Self-determination – Boer – ANC-Mandela letter (1993)

*

As vertrekpunt, was die proses van 1994 ondersoek rakende selfbeskikkings/ volkstaatgebiede vir die Boere en konserwatiewe Afrikaner voorafgegaan deur ‘n belangrike skrywe van mandela en sy bestuur wat ondersoeke na die gebiede gesteun het.     Heelwat van die ander volksleiers en ons volksgeskiedenis bewys heelwat dorpsontwikkelings met veral verskeie Boere republieke na 1652, waarvan ZAR en Vrystaat volle onafhanklikheid geniet het.  Daar is heelwat Boere wat dorpe (republieke) kreatief begin en ontwikkel het.     Het ander dit gedoen – behalwe om te plak?

Selfbeskikking Selfdetermination2

*

Dis hierdie grondgebiede, waar sommige Boere en konserwatiewe Afrikaners van hul grond afgejaag of verwilder is / word met behulp van misdaad, veral afgeleë plase.   Misdaad word ingespan dat ‘onteiening’ kan plaasvind.   Dit skep vrees aan families wat soms hul familielede moet begrawe as gevolg van aanvalle en moorde.

Dus word daar ‘n klimaat deur die huidige regering en parlement, ook die onderskeie munisipaliteite, geskep, om veral onwettige immigrante toegelaat om in hierdie gebiede dan te gaan plak om die plekke rondom te besteel en selfs erger te besoedel omdat hulle nie oor die nodige dienste, water, riool en vullisverwydering beskik nie.

Boere het nie ander volke se statte geplunder, gekaap, geannekseer of afgebrand nie.   Die Britte se geskiedenis bewys dit wat hul uitgevoer het tydens hul oorloë met verskeie volke in die wêreld.

Dit is feite wat al ‘n baie lang pad met ons is, naamlik dat die Liberale Afrikaners en kommuniste wil of stel nie belang om selfbeskikking of ‘n volkstaat hê nie, maar wil een staat hê.   Reeds sedert C Rhodes se dae.

Die ANC, die uitvoerende gesag  en NP het die volle ondersoek na selfbeskikking en volkstaat van Boere en konserwatiewe Afrikaners ondersteun.

Dit is ons enigste oplossing vandag om ons vryheid terug te kry – om ons Boererepublieke terug te kry soos dit in 1902 was.  Menseregte wat geskend is, te herstel.

Ons volkslede meng of dwing ons wil in hul tradisionele leiers en trustlande af nie. Ons is nie deel van hul afsonderlike grondeise-, trust- en cpa-gebiede sedert kodesa en 1994-verkiesing nie. Na die 1994-verkiesing, die huidige regime en hul kaders, het die liberale Afrikaners almal rassistiese wetgewing teen die wit minderheidsmense geïmplementeer – B-BBEE. Hulle het dit reeds in onderhandelinge in Dakar 1989 begin.  Ander etniese volke wil nie ook mag deel nie. Verwys na die “1993 Mandela en uitvoerende brief” gedateer 1993.  Verwys ook na duisende grondeise wat sedert kodesa afgehandel is, waar khoi san, griekwas en verskeie swartes hul gebiede (meestal ou kroongebiede en reservate) geëis het, met triljoene rande se vergoeding.

*

*

What happened during and after the 1994 elections , as a starting point,  the process of investigation regarding self-determination for the Boer and conservative Afrikaner?    It is a fact, the Liberal Afrikaners and communists do not want self-determination or a volkstaat and want one state.  Other peoples do not want to share power as well.   Refer to the “1993 Mandela and executive letter” dated 1993.

The ANC, the executives  and NP supported the full investigation of self-determination and volkstaat of Boere and conservative Afrikaners.  That is our only solution today to get our freedom back – to get our Boer Republics back as it was in 1902.   We do not interfere with their traditional leaders and trustlands.   We are not part of their separate landclaims, trust and cpa areas, since codesa and 1994 elections.    After the 1994 elections, the current regime and their cadres, the liberal Afrikaners all implemented racist legislations against the white minority people – B-BBEE.   They already started that in negotiations in Dakar 1989.

There are more documentations that confirmed that the ANC Executive agreed to with the 1994 agreement that was signed regarding our peoples own areas and self-determination and volkstaat.

All this information is part (remedy) of our “negotiations and struggle” for our own self-determination.

Please note:  It was not our decisions to be part of this chaos today or the so-called “rainbownation”.  During the 1994 elections there were even voters that did not participate at all.  We as people, still have a right to have our own independent country to rule ourselves.

This was already in 1993 :

2018 09 26 9 57 05

***

anc erkenning selfbeskikking

**

VOTING RESULTS 1994 AND THE ESTABLISHMENT OF THE VOLKSTAAT COUNCIL

anc erkenning selfbeskikking 2 verkiesingsuitslag

We as people do have human rights too.

*

Unilateral secession prohibited?  (South Sudan an example)

https://www.youtube.com/watch?v=tyzelZ7V-UE

*

Ons het ook menseregte, maar alles word geskend.   Die Boer het ‘n reg tot hul gebiede wat herstel moet word.

Read more about our rights:

Beide Selfbeskikking en Volkstaat was in 1994 Akkoord vermeld wat onderteken is, spesifiek vir Afrikaners en Boere,  voor die 1994 verkiesing.  Hierdie Akkoord was amptelik onderteken ter erkenning deur die ANC, die ou NP lede wat teenwoordig was asook diegene wat die Akkoord onderhandel het.   Omdat daar ‘n mandaat was, het die Volkstaatraad amptelik hieruit voortgespruit en ‘n wettige Raad geword wat ondersoeke gelei het.  Daar was wettige aanbevelings gedoen in gebiede waartoe ons ‘n reg het.
Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

*

Ondertekening en erkenning:   Akkoord 1994.  ANC het dit in 1994 mede-onderteken.   Ons as volk,  Afrikaner en Boere (blankes) het ‘n internasionale reg om oor onsself te regeer  op alle vlakke van regering.  Internasionale reg bepalings is duidelik –  Die regerende party, tans die ANC of enige party soos DA of EFF en veral multi-kultuur partye kan nie aan volke voorskryf nie, hul lede is in elk geval multi-kultuur.
ANC also signed this Accord regarding our self-determination, in 1994.     International law stipulated that the ruling party, currently the ANC or any party such as DA or EFF and especially multi-culture parties cannot prescribe to peoples’ their way of freedom –  their members are multicultural anyway.
Selfbeskikking – Self-determination

12 gedagtes oor “Self-determination – Boer – ANC-Mandela letter (1993)”

  1. […] What happened after the 1994 elections?    Refer to the “1993 Mandela and executive letter” dated 1993.       The ANC, the executives  and NP supported the full investigation of self-determination and volkstaat of Afrikaner and Boere (whites). Self-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993) […]

    Like

Lewer kommentaar