Britse konsentrasiekampe Hester de Beer

 

 

Meer inligting oor ouma Hester de Beer kan gevind word in die publikasie “Familie-geskiedenis van ‘n DE BEER-STAMLYN IN SUID AFRIKA oor drie honderd jaar” op die issuu.com website.     Hester en Frederik is die sewende geslag.

Related image

Soms kry ‘n mens merkwaardige historiese bronne.   Eensgesind het onlangs in verbinding getree met meneer Jan de Beer wat tans in Kanada bly. Sy broer, Frikkie, het in die 1970’s hul ouma Hester de Beer se ervaringe in die konsentrasiekampe opgeneem. Jan de Beer was gaaf genoeg om Eensgesind die reg te gee om  sy ouma se herinneringe vir die eerste keer aan die publiek bekend te stel.

Hester de Beer is in 1885 op Brandvlei, Transvaal, gebore en is  op 15-jarige ouderdom deur die Britse magte in die konsentrasiekamp by Turffontein  geplaas. Sy het al die swaarkry en ellende van die kamp beleef en dit het ʼn permanente indruk op haar gelaat. 70 jaar later kon sy haar wedervaringe nog duidelik onthou en haar haar kleinkind vertel.

Dit is natuurlik moontlik om deur middel van ‘n historiese teks  ʼn goeie prentjie van  gebeure te skilder. Maar wanneer ‘n mens ‘n ooggetuie hoor praat, word daardie historiese gebeurtenis nog duideliker.



Die skakel is https://issuu.com/witblits/docs/debeer_stamboek

‘n Stem uit die kampe

***

Boere-oorlog en konsentrasiekamp onderhoud met ouma Hester de Beer in 1973
sy was toe 87 jaar oud tydens die onderhoud.




*

Engeland se ligging is baie ver van ons land af en nog verder binnelands as die oorlog teen die twee onafhanklike Boere republiek gemik was. Dit het hul weermag dae geneem op see om hier uit te kom, om te kom oorlog maak teen die Boere vir hul minerale in die grond.

ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea


*


Die Britse magte het nie net in Suid-Afrika helkampe gehad nie, maar daar het al baie burgers in verskeie lande onder hierdie magte deurgeloop. Elkeen is in hul eie lande aangeval en van alles beroof. Hulle moet sekerlik baie trots wees oor al die bloed aan hul hande.

Britse “magte” – British power

8 gedagtes oor “Britse konsentrasiekampe Hester de Beer”

Lewer kommentaar