Etniese volke / Ethnic people (SA)

RESPECT – Just as our conservative Afrikaners and Boers (whites) did not expect other peoples to abandon their traditions and cultures in 1994, others should respect our culture and traditions too.  We as people do not want to be part of the so-called “rainbow nation of De Klerk.   We never voted for this in any case. Why must we do away with our culture and destroy our own identity in the process?  It’s an international law to build and rule your own culture in our own areas.  The government, political parties and liberal whites have been trying it since the early 1990’s to mix us,  as a “rainbow nation” with the strangers from Africa and Asia.  If someone of the liberals or black politicians does not get their way, then schoolchildren are used as the punching bag. If murders and attacks occur, they are never even mentioned.   The white liberals and government deny that this is happening.  It is not a normal crime when somebody been tortured only for a cellphone.

selfbeskikking selfdetermination2

READ ALSO

Etniese volke in Suid-Afrika

It’s the same group of white liberals who have given everything on a tray since their Dakar and Kodesa negotiations with communists Joe Slovo and George Soros. Empty promises were contained in a so-called democratic constitution, that our Language Afrikaans will be recognized in schools and universities.   Promises of the Broederbond and FW de Klerk – negotiations.    At that time, two – three Afrikaans universities were mentioned to keep it as is,  in Afrikaans. Everything has been taken over with English and many immigrants are allowed in here while we have no say in Afrikaans schools or universities.   Mothertongue language is part of any culture.

We all are different from each other like you get in nature – you won’t find a baby elephant playing with a lion or hyena.  The Khoisan people do not mix with the Zulu or Pedi or visa versa.   They all have their own kingdoms or chiefdoms.   They all live on their own trustlands or landclaims.  They all keep their own identity and cultures.   With the help of the ANC government they  started also the B-BBEE legislations to make us poor and they benefit from that.

**

RESPEK –    Net soos ons konserwatiewe Afrikaners en Boere (blankes) nie verwag dat ander volke hul tradisies en kulture moes opgee in 1994 nie, moet daar van ander volke verwag word dat ons ook nie ons kultuur en tradisies wil wegdoen nie.  Waar staan dit dat dit onwettig is om jou eie kultuur en identiteit te laat voortleef.  Ons as konserwatiewe volk het ook nie vir die sogenaamde reënboognasie gestem nie.    Inteendeel – dis ‘n internasionale reg.

Die regering, politieke partye en liberale blankes probeer dit al etlike jare doen om ons te vermeng met die vreemdelinge uit Afrika en Asië.   As iemand nie hul sin kry nie, dan word ‘n skoolkind gebruik as die slaansak en “apartheid” word as sondebok gemaak.  As moorde en aanvalle plaasvind, word dit nooit eers gemeld nie en blanke liberaliste en ander ontken dit dat dit plaasvind.  Die feit is dat blanke ou mense en selfs kinders gemartel word vir ‘n selfoon is geen gewone misdaad nie.

Ironies is dit liberale blankes wat die grootste monde het oor die sogenaamde “apartheid” wat deur swartes self geskep en onderhou word,  maar ook hulle is en bly oningelig, dat ons  en ons kinders ‘n reg tot ons eie ontwikkeling het.

Dit dieselfde blanke liberales wat alles op ‘n skinkbord weggegee het sedert hul Dakar en Kodesa onderhandelings met kommuniste Joe Slovo en George Soros.   Leë beloftes vervat in ‘n sogenaamde demokratiese grondwet,  dat ons Taal Afrikaans erken sal word in skole sowel universiteite.   Daar was destyds onderneem van 2 – 3 Afrikaanse universiteite wat behoue sou gebly het soos is, in Afrikaans.  Alles is intussen oorgeneem en “verEngels”.  Heelwat immigrante word hier toegelaat terwyl ons geen seggenskap het oor Afrikaanse skole of universiteite nie.  Daar is al soveel protesaksies en skades aangerig aan al hierdie universiteite, wat verdere studie baie moeilik maak.

Afrikaners en Boere het hul eie tradisies, lewensstyl, identiteit, kultuur en taal.  Ons verskil hemelsbreed van enige van hierdie ander volke se tradisies, kulture en selfs inisiasies wat ons ook nie beoefen nie.  Dit kan ook duidelik in al die foto’s weerspieël word, soort soek soort , nes in die natuur.    ‘n Bok leer nie by ‘n Olifant of Leeu nie, hul kuddes leer by hul eie speci.

Daar is onder elke swart en bruin volk ook aparte kultuurfeeste wat nie meng met mekaar nie.  Sodra ons as Afrikaners en Boere onsself wil uiting gee dis ons sin, word daar ‘n berg van ‘n molshoop gemaak dat dit apartheid is.  Dan moet ons feeste oopgestel word vir almal.   Besighede word bygekom deur middel van swart bemagtiging om ons ekonomies te ontmagtig.

As ander volke se jeug en kinders hul jaarlikse of maandelikse kultuurfeeste,  danspassies, of as kultuurvolksgroepe bymekaarkom is dit 100% reg en niks verbied hulle nie.  Hierdie gebiede was voor 1994 bekend as tuislande en voor 1961 het dit reserwes geheet.

Hoekom is daar steeds verskillende aparte Trustgebiede na 1994 , waar etniese swart en khoisan hul eie tradisies, taal en leef.   Afrikaners en Boere respekteer dit – het ons al ooit vir die Zoeloe koning gesê hulle mag dit nie doen nie.

Verskeie wetgewing wat in Hansards vervat is, bevestig dat dit so is.  Die DA, EFF, IVP, COPE, ANC hou hul eenvoudig  dom of arrogant sodat haatspraak bevorder kan word, terwy Word daar ook vir hul volgelinge gelieg oor vergaderings wat hieroor plaasvind in Parlement.   Waar dit kom by skepping van trustgebiede sowel alle grondeise, is ook slegs vir spesifieke volksgenote van daardie tipe volk/stam wat daar mag bly.  Wetgewing is sedert 1994 in plek vir al hierdie tradisionele byvoordele, maar nie vir die blanke of indiërvolke nie.  Daar word slegs swart bemagtiging teenoor ons blankes toegepas wat ook sal reflekteer op ander volkere.  Selfs die Chinese val onder swart bemagtiging en Brics lande se werkloses is ookal uitgenooi om aansoek te doen vir werksgeleenthede in Suid-Afrika.   Hierdie geleentheid is ook deur die regering geskep.

***

Agreements and Traditional leaderships

South Africa: Traditional leaders

Segregasie – Apartheid

WHITES AND THE SO-CALLED APARTHEID (SHEPSTONE POLICY)
Blankes en die sogenaamde apartheid

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

TSWANA PEOPLE
Bophuthatswana Homeland (SA)

ONLY FOR ZULU P EOPLE
Ingonyama Trustgebied (en andere)

 

9 gedagtes oor “Etniese volke / Ethnic people (SA)”

Lewer kommentaar