RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Ramaphosa,  het in November 2017 verklaar:  “We condemn the farm killings that continue to take place in our country,  Because we can never justify any form of taking of life.  The farm killings must be brought to an end”   – what end?   Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning.   Natuurlik sal die voorvaders hom wakker hou, gee kans.   Net soos hy wat swart bemagtiging gedryf het om ons blankes ekonomies te verwoes.   Wie was Oppenheimer wat hom volgeprop het?

Image result for ramaphosa farm killings

*

Hoekom bewys SAPS nie name, adresse, dorpe, stede, plase, volledige ondersoeke deur SAPS, hofsake en uitsprake van alle misdadigers wat hulle al sedert 1994 gevang het, waar is die protesaksies van die 55 moorde wat per dag plaasvind?

Image result for ramaphosa farm killings
WAAR is die grafte en geliefdes?  Dit skitter in ‘n leegte – nie eers die “geliefdes van die sogenaamde baie wat vermoor is” kan gevind word nie.  Hier en daar sien mens iets op sosiale netwerke, maar waar is die 55 misdadigers +++ per dag al aangekeer en verewig weggebêre?

By plaasmoorde, aanvalle en selfs in stede kom hulle in bendes van 3-20 om ons blankes aan te val.  Dus vermenigvuldig die 55 misdadigers per dag daarmee – en waar is al die AK’s wat gebruik is?
*

Money

At one stage, the Oppenheimer family owned most of the economy of South Africa. The Oppenheimer family are heirs of the bloody loot of Cecil John Rhodes.

They are the owners of the global giant Anglo American. 
Image result for ramaphosa  oppenheimer

*

There are also questions about how Ramaphosa replaced both Thabo Mbeki and Jacob Zuma from the center of negotiations process in the 1990s. There is evidence that removal of the two was instigated by apartheid regime and white monopoly capital.

*

From one opposite to another – and living in denial –

THIS IS ALL PART OF GENOCIDE
Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Daar word openlik “rondgespring” van erken na ontken.

 

Ramaphosa : In Denial

Hoe kry enige persoon respek vir so iets.   Van wie af word opdragte deurgevoer dat misdaad en moorde, wat deur sy eie regering erken word, ontken?

Dis nie net ironies nie, almal was teen Zuma, toe hy president was.  Maar vandag gaan dit 1000 maal erger in die land.  Almal het protesaksies gehou om van Zuma ontslae te raak, maar die “new dawn” het vir Ramaphosa aangebreek en dit wat ons vanaf 1994 ervaar het – kommunisme het nog nooit ophou bestaan nie. Ramaphosa het Swart bemagtiging tot op die spits gedryf  en sy kommissie aangestel wat ons blankes totaal en al ekonomies ontmagtig.   Ten spyte daarvan was daar heelwat blanke deelname met sy “aanstelling” en ook in protesaksies om van Zuma ontslae te raak.

RASSISME – RACISM

Cyril Ramaphosa “Empire” se geldeenheid

Cyril Ramaphosa “Empire” (1)

~

aaa2

aaa3
aaa1

aaa4

aaa5.PNG

Seriously – we as Afrikaners and Boers (all whites that feel the same about self-determination), need our own INDEPENDENT area and country to rule ourselves, to have our own legislation and safety in place.  This current parliament, that ruled by George Soros, will destroy all of us.

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
Do you want to sink or survive?

Ons as blankes word geteiken of ons dit wil weet of nie.  Ons kan nie net heeldag en aldag op sosiale netwerke hierdie slagtings aanskou en net niks doen nie.   Ons benodig ons eie soewereine onafhanklike gebiede, waar ons self verantwoordelik is vir ons eie beveiliging.  Tans doen ons dit ten duurste, maar misdaad het ‘n groot inkomste vir die regering geword want hulle verdien baie daarmee.  Die wat steeds wil voortploeter in ‘n selfgeskepte reënboognasie – kan dit met plesier doen, dit werk nie vir konserwatiewe volkslede nie.

10 gedagtes oor “RAMAPHOSA ON HIS MISSION”

  1. DOEN DIT NET! laat ons net begin met onafhanklik wees! Ons kan nie langer net praat nie, DOEN! DIE PLAASMOORDE EN ANDER MOORDE RUK HANDUIT! DIT MAG NIE LANGER SO AANGAAN NIE!

    Like

Lewer kommentaar