Stem uit die Graf

Sy stem herrys uit die graf – die video materiaal is gedoen net voor sy dood.  Die video materiaal is verrassend en word heelwat feite verskaf deur ‘n persoon wat direk daarmee gewerk het.   Netso verrys al die feite rondom die tuislandverhale wat floreer het voor 1994.    Dit sal ook mettertyd bewys word, hoe aparte ontwikkelings vir die verskillende swart en khoi san gegroei het vanaf 1854 tot 2022.   Die aparte gebiede is deur swart, khoisan en griekwas beset en daarna deur die britse regering geannekseer.  Aparte gemeenskaplike eiendomsvereniging (CPA) en Trustgebiede met verskillende wetgewings, het na 1994 onder ANC kommunistiese regering bly voort bestaan.

Clive Derby-Lewis

Clive Derby-Lewis 'is finally free' after succumbing to cancer | City Press

*

Dus, vir diegene wat dit nog nie weet nie, aparte gebiede is nie afgetakel soos de klerk en mandela te kenne gegee het nie.   Dit vergelyk steeds 100% met die Afrika tuislande waar inheemse volke hul eie gebiede regeer en selfs onafhanklikheid verkry het – Suid-Sudan.   Baie Afrika lande se inheemse bevolkings bly apart van mekaar en nie deurmekaar nie met hul eie leiers.

Afrika Tuislande

Dit was nog altyd ‘n internasionale reg dat volke hulself op alle gebiede moet regeer.

Daar was stadiums van reservate en britse kroongebiede, wat blanke liberales gerieflik totaal en al vergeet dit was reeds in 1900 daar (1848-1961) tot tuislande is basies dieselfde gebiede en nog groter, inteendeel (1961-1994) die 1930 regerings het nog meer grond van blankes opgekoop en vir swartes gegee.

Hierdie grondgebiede was reeds daar voor 1900 en ook in plek met Uniewording (Boere het ook teen die Engelse bewind probleme gehad, daarom die Anglo Boere oorloe).

Tydens die ‘gesplete’ toespraak en oorname van FW de Klerk (en sy kaders) is daar volgens liberales, klassieke liberales en kommuniste “weggedoen” van aparte gebiede  – maar dit het nie weggeval nie.  Daar was stemreg in die ou aparte Tuislande.  1994

1902

Was daardie Vredesverdrag van Vereeniging in 1902 dan verniet gesluit en onderteken?  Of het dit eerder daaroor gegaan dat die Britte alle minerale regte ook in daardie tyd geannekseer het?   Wat staan presies in daardie ooreenkoms wat eensydig verbreek is oor onafhanklikheid van die Boererepublieke?   Wat het ons BOERE van die twee onafhanklike Boere republieke dan met die Uniewording te doen gehad of die res van die ander volke en tale?   Ons voorgeslagte wou hulself regeer, nie ander volke nie.   Dit was ‘n Engelse en liberale nes wat 1910 parlement beheer het – om te manipuleer as hul slawe.

Vir etlike jare was daar triljoene in hierdie selfstandige state ingepomp, grensnywerhede is geskep en werkverskaffing is aan miljoene gegee.    Daar is selfs hospitale en universiteite opgerig, alle infrastrukture is verbeter.    Sommige state het uitgevoer, hul eie geldstelsel gehad, eie weermag en polisie gehad. Dit kan en kon die ANC nie ewenaar nie, behalwe deur al die korrupsie gelde vir hulself toe te eien.   Hulle bly net vat en kaap en ons moet toesien dat alles rondom ons vernietig word.  Al die staatsentiteite word eenvoudig vernietig vir hul eie lede se voordeel.

LEUENS OOR SOGENAAMDE APARTHEID

Wyle Dr Verwoerd het Reservate ge-erf wat reeds daar was sedert 1854 en selfs na uniewording en ook die 1913 Wetgewing wat in London afgekondig is.   Daardie gebiede kom uit koloniale era’s uit.     Die gebiede het voortgegaan om te bestaan, juis as gevolg van swart op swart geweld om swart stamme wat nie met mekaar oor die weg kom, uitmekaar te hou.   Mfecane oorloë het na 1800 begin in die suidelike punt van Afrika.   Op daardie stadium is daar nog geen Suid-Afrika ter sprake nie.

Dr Verwoerd het aan die stelsels geskaaf, saam dr Malan.  Daar is sedert 1910 al verskeie wetgewings wat ook afgeskaf is soos later gesien sal word.

Daar was die selfregerende gebiede vanaf 1961 wat voor 1994 onafhanklike status sou verkry het, maar toe word Verwoerd vermoor.  Dit was ‘n kwade dag wat ons almal beleef het.  Swartes was oningelig oor Dr Verwoerd se “apartheid” wat al vanaf 1854 afkomstig was (Shepstone policy).  Hoe kon hy aparte gebiede geskep het as dit REEDS daar was?

Die Shepstone beleid van 1854  het ook net slegs kommunale gebiede aan die swartes toegeken, terwyl Dr Verwoerd volle erkenning en onafhanklikheid aan elke volk gegee het, deur middel van grond wat hulle sin is.

Die stem “uit die graf” bevestig dit ook, nes wat wyle Verwoerd dit by meer as een geleentheid geopper het, wat ooreenstem met die Verenigde Nasies dat volke die reg het om oor hulself te regeer in gebiede wat hulle sin is.

*

BEELDMATERIAAL

The Derby-Lewis disclosure: Part 1
Derby-Lewis : Part 1
08.30 – 09.00:  Apartheid
09.45 – Own Governments, development of each black tribe (volk)
Confirmation that Homelands worked : 72% with success (1978)
“White tribe of Africa”

.

The Derby-Lewis disclosure: Part 2
Derby-Lewis : Part 2
.
The Derby-Lewis disclosure: Part 3
Derby-Lewis : Part 3
.
The Derby-Lewis disclosure: Part 4
Derby-Lewis : Part 4

~

Chris Hani – TRC Videos

Chris Hani, the combatant who became a man of peace. But yet he died violently. Special Report looks at the amnesty application of his assassin, Janusz Walus, and the man who helped him plan the murder, Clive Derby-Lewis.
Waarheids en Versoeningskommissie

TRC Episode 62, Part 02
TRC (Chris Hani) – Derby-Lewis

TRC Episode 61, Part 03
TRC (Chris Hani)

***

read more:

Clive Derby-Lewis (Chris Hani)

22 gedagtes oor “Stem uit die Graf”

  1. Clive en wyle dr Willie Snyman was as LV kollegas, ook goed bevriend. Gedurende 2000 het Cive in Pretoria Sentraal ‘n kwekery begin as stokperdjie. Hy het boompies in koeldrankbottels gekweek. Dr Snyman se destydse eggenote, Cicille, was terminaal siek en Clive het’ n Wit Stinkhoutboompie aan haar gestuur met die boodskap dat die betrokke boompie simbool van die Afrikaner se Vryheidstrewe is; selfs tronkmure kan dit nie inperk nie.
    Cicille het Willie versoek om die boompie op die Pietersburg-Doornkraal Geloftefeesterrein te gaan plant aangesien sy dit nie nog lank sal kan waardeer nie. Daardie boompie staan stewig op die terrein as simbool van die Afrikaner se vryheidstrewe.
    El en my eggenote, Corrie, het Clive besoek en vn foto van die boompie aan hom gegee terwyl hy in die hospitaal was. Hy kon weens uiters strenh beperkings op sy parool, nooit die boompie self besigtig nie.

    Liked by 1 person

  2. […] Stem uit die Graf**ANDER VOLKE – KEV EN TRUSTGEBIEDENet soos wat tradisionele leiers vandag groot inkomste kry in maandelikse, jaarlikse en ander inkomste deurdat hulle salarisse saam byvoordele verniet kry uit die staatskas en belastingbetalers.    In die tydperk was daar reeds oor die 8840 tradisionele leiers geïdentifiseer vir Khoi san, Griekwa en verskillende swart volke.    Meeste het ook nie hul gebiede gekoop of aangekoop nie, maar sekere reservate en kroongebiede was reeds voor 1900 beset en later deur die Britse regering geannekseer.  Dit was ook dieselfde regering wat die twee Boere republieke en alle minerale regte in Suid-Afrika geannekseer het.Slegs vir die Zoeloe volk en dis reeds tydens Kodesa , voor 1994 verkiesing gedoen, selfs wetgewing is deur De Klerk onderteken.Ingonyama Trustland (Zulu people)KHOISAN and LANDCLAIMSRichtersveld – KHOISAN AND CPARichtersveld  DiamondsTraditional leaders South Africa: 8840Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika […]

    Like

Lewer kommentaar