Onlangse veranderinge

Soos meeste van ons lesers teen hierdie tyd opgelet het, is ons besig met ‘n paar veranderinge aangaande hoe die blog lyk.  Onafhanklik is nog jonk en ons voel dit is ons plig om ‘n betroubare en leesbare blog te handhaaf.

Hopenlik het jy, die leser, tot dusver die verandering as positief ervaar. Ons wil graag aan jou die leser ‘n beroep doen om ons te laat weet hoe jy die veranderinge ervaar, of dit positief of wel negatief is.

Los gerus kommentaar hieronder of skiet ons ‘n boodskappie deur op die Kontak skakel te click en jou boodskap daar te los.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s