Meer as ‘n eeu gelede, was daar rekord gehou van al hierdie Reservaat/Lokasie gebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms). Dit was na Mfecane oorloë aan swart etniese groepe deur die Britse kroon toegeken en beheer. Die Shepstone Beleid (1848-1854) was van toepassing in hierdie gebiede. Dit is die geel kaart hieronder en word gebiede as sodanig aangedui. Dis ‘n baie ou kaart.
WAT HET IN 1900 GEBEUR EN DEUR WAT IS DIT VOORAFGEGAAN?
What happened before 1900? – Reserves / locations or british crown lands, were created by the British empire and those black leaders in 1848-1854, and the Shepstone Policy (1854). It was just after the 6 Mfecane wars. Black and other leaders agreed to their own areas and “chiefmanships”, not the Boer, Afrikaner or any white.
Reservate is in die Britse koloniale tydperk geskep net na die Mfecane oorloë, ongeveer vanaf 1844 tot 1854 wat die Shepstone beleid tot stand gekom het. Daar was ooreenkomste aangegaan deur die Britte en swart leiers soos Shaka (zoeloe) net na die ses Mfecane oorloë.
LEES:
Segregasie – Apartheid
***
Reservaat gebiede was nie so groot gewees soos wat die Tuislande na die 1935-1961 gegroei het nie. In 1961 het dit Tuislande geword, met die oog op volle onafhanklikheid. Wie het hiervoor ‘n stokkie gesteek dat dit nie gebeur het nie? Wie het veroorsaak dat hierdie etniese volke nie hulself mag regeer nie?
Dis hoekom Verwoerd vermoor is – oor hy wou gesien het dat elke volk hulself mag regeer (en dit stem ooreen met Verenigde Nasies se verdrae – onafhanklikheid).
Selfregering het in al die groter tuislande plaasgevind en ‘n baie groot rol gespeel, ook op ekonomiese gebied, al dink heelwat dit was nie so nie. Daar was stemreg vir al hierdie swart mense en nie soos aan ons voorgehou dat daar nie stemreg was nie. Almal het hul eie leiers gekies, wat reg is. Dit het eenvoudig “verdwyn” toe dit stopgesit is in die sogenaamde “demokrasie” (lees kommunisme wat ons vandag het). Die huidige regering wil alles besit en beheer. Daarom word ons blankes ekonomies ONTMAGTIG.
***
VANAF 1902 (NA DIE ANGLO BOERE OORLOG)
Daar moet ook in ag geneem word, dat oor die 400000 “swart vreemdelinge en immigrante uit Afrika en chinese / ander ” na 1902 ingevoer (ingevlieg) is deur die Britte wat die Mynhuis vanaf London beheer het. Hierdie immigrante en selfs heelwat onwettig daarby, moes êrens vestig en het naby myne in hostel gebly, veral Kimberley en Witwatersrand. Dis hoekom daar ook soveel opstande was in die myne.
More than 400000 immigrants from Africa and China were imported to work in the mines. They all live next to the mines in the bigger cities. They all became part of the 1913 acts and also demanding free housing and land today. How many of those 400000 immigrants’ children and families are still living here today.
The Minehouse of all minerals in southern Africa, was controlled by the British Empire since 1902. The reserves did not dissappear and also controlled by the British Shepstone policy, like in all other commonwealth countries today. Even Kenya and Zimbabwe also have Trustlands. In some areas (even Canada and Australia) those reserves were also called british crown land.
*
In 1976 the Transkei homeland was given independence by the South African government, and grants of “independence” followed over the next four years to Bophuthatswana, Ciskei, and Venda, though their “independence” was not internationally recognized.
Bophuthatswana was indeed good developed with their own economy.
*
Kenya – Trustland and british colony
The British empire annexed the Zulu area, as well as other areas like the two Boer republics. After the 1910 new government, it was also controlled by the British empire from London and with British legislation.
*
Siende dat ons twee boere republieke pas geannekseer was en oorgeneem is deur Britte, was dit ook nie ons wat die invoer eers behartig of goedgekeur het nie. Die unie regering is ook deur Brittanje bestuur met wetgewing wat in London afgekondig is.
Geen land sal soveel swartes invoer, behalwe as daar ‘n “doel” daarmee was om die getalle te laat aangroei. Daar was heelwat swartes wat mekaar en selfs khoisan in die Mfecane oorloë uitgewis het, Hierdie immigrante was dus almal vreemdelinge en nie etnies in Suid-Afrika nie. Die reservate wat in 1854 geskep is, het nie in dun lug in verdwyn nie.
Na 1913 wat die gewraakte wet in werking getree het, het hoeveel van hierdie immigrante eenvoudig ook begin aanspraak maak op grond in Suid-Afrika – wie het dit beheer? Immigrante word selfs vandag nie beheer deur die ANC regering nie.
***
The British empire forced all of us to form one country they can control, with the minerals and mines also ruled by them from London.
Segregation was created in 1854 by the traditional leaders and Lord Shepstone (policy) in London. The great media and other propaganda lies told against apartheid countermanded:
In 1988, a German book (The lie of apartheid and other true stories from Southern Africa) reported how benevolent the “White Giant of Africa’ actually had been under so-called apartheid. After 1994 and the so-called democratic “rainbow nation”, the same ethnic groups and even more, are still living either on Trustland or different CPA’s (Landclaims legislation). It is not only South Africa, but the whole of Africa and other continents do have varioius ethnic groups of people and they all differ from each other. In South Africa the ethnic groups and leaders blame the white minority people for their own segregation choices.
*
Reservate het tot 1961 bestaan, daarna is die gebiede se name na Tuislande verander en weer eens na 1994 het dit Trustgebiede geword.
VIDEO MATERIAL
From Ethnic homelands to tradisional Trustlands
Hierdie gebiede was ook tradisionele apart bewoon deur etniese stamme (volke) wat van mekaar verskil het.
There were different areas and each with different cultures. The Italians and French people do not live together either.
Daar word ook in Unie dokument verwys as “KROONGEBIEDE”, maar nie alles word op hierdie kaart aangedui nie. Indien daar soortgelyke kaarte is, sal dit ook wel aangetoon word.
Daar was ook ‘n gebied bekend as Zoeloe gebied wat in die 1800’s onafhanklik was, nes die twee Boere republieke , ZAR en Vrystaat.
Ou kaarte toon ook ander etniese volke aan, meestal na 1800. Die Richtersveld waar die ligter stamme gebly het en ook Griekwa stamme se gebiede was ook as Kroon gebiede aangedui.
Hierdie gebiede kom al van voor 1913 af aan – toe dit RESERVATE en Lokasies genoem was.
Tuislande was op pad na onafhanklikheid (10 selfregering) maar nog nie onafhanklik nie.
Tuislande was in die proses om alle grond te laat oordra sodat daardie gebiede totaal en al onafhanklik kon wees, soos wat Botswana is. Dit wou die NP en al die liberales ten alle koste vermy.
Na 1994
Sover Hansards aanbetref, is en word Tuislande na 1994 TRUSTGEBIEDE genoem en meeste is kommunale grondgebiede – dws. lewensreg daarop. Soos met die 1854 Shepstone ooreenkoms. Daar is geen verskil nie.
GRONDEISE – nog ‘n foefie – hoeveel hiervan besit wetlike Titelaktes en nie net ‘n “sertifikaat” vir lewensreg nie?
LEES die betrokke kommunale wetgewing – regering bly die eienaar van die grondgebiede.
***
July 2018
Obvious the Government does not feel the same – agreements must go to file 13. ALL lands must belong to the ANC and regime (Bolshevism)
The governing ANC has moved to allay fears after Zulu King Goodwill Zwelithini’s Imbizo yesterday in which a number of threats were made should the Ingonyama Trust be repealed.
The Trust was established in the dying days of apartheid as an agreement between the former Kwa-Zulu government and paved the way for the participation of the IFP in the first democratic elections in 1994.
The finalisation of the constitution in 1996 the Act has since been amended to ensure it meets constitutional muster.
Questions were raised how the Trust fits into the wider land question who actually benefits from the Trust. We are joined now by Dr. Aninka Claasens from the University of Cape Town – she has led extensive research on this. Refer to the video material.
Zululand in Southern Africa was a Crown Colony of the British Empire from 1887-1897, but prior had been an independent Zulu Kingdom since 1816.
*
this is a very old map of the RESERVES SINCE 1854 BEFORE 1930
reserves / location / crown land were created by the colonial British empire and the black chiefdoms
[…] Trustgebiede>Tuislande>Reservate […]
LikeLike
[…] dis gestop) en toe word dit CPA’s of Trustgebiede onder verskillende en aparte wetgewings.Trustgebiede-Tuislande-Reservate*HY beheer swart bemagtiging – met kommissie, wetgewing en liberales wat hom help skryf aan […]
LikeLike
[…] Dit was eers Reservate en Kroongebiede, soos die Britte dit geannekseer het, dis in Tuislande “herdoop” vir volle onafhanklikheid en na 1994 word dieselfde gebiede Trust of CPA gebiede gedoop (onder Grondeise en Trustgebiede wetgewings). Die gebiede word selfs in die Unie dokumente genoem en beskerm. Trustgebiede -Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Khoi-San Leadership ActLegislation only for black and khoisanTraditional houses – South AfricaTrustgebiede>Tuislande>ReservateRichtersveld – KHOISAN AND CPADan roem al hierdie volke in hul miljoene, hulle het geen grond nie […]
LikeLike
[…] al hierdie myninkomste in die spesifieke gebiede ingeploeg?Tuislande en Trustgebiede in Suid-AfrikaTrustgebiede – Tuislande -Reservate*The water-energy-food (WEF) nexus is gaining recognition internationally as an intersectoral […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] are all registered CPA or Trustlands (Ou tuislande aka Kroongebiede of Reservate – 1840)Trustgebiede>Tuislande>ReservateRichtersveld – DiamondsRichtersveld – KHOISAN AND CPAIngonyama Trustland […]
LikeLike
[…] Bophuthatswana Homeland (SA)Transkei – first Homeland – road to independence – 1962Trustgebiede – Tuislande -Reservate […]
LikeLike
[…] – DiamondsTradisionele volkeGold and diamonds -1886 – Griqualand WestTrustgebiede>Tuislande>ReservateJohannesburg – Egoli-Goud […]
LikeLike
[…] oorhandig.Development of One Plans – RamaphosaTraditional leaders South Africa: 8840Trustgebiede – Tuislande – ReservateKhoiSanIndigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – […]
LikeLike
[…] Codesa Constitution – Kodesa GrondwetOnteiening ‘n tydbom – geen voedselExpropriation RACISM OnteieningOnteiening – Expropriation (2021)Dakar-Kodesa 1982-1986-1994Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”Inhoudsopgawe B-BBEE IndexTraditional leaders South Africa: 8840Top Salaries and benefits – South Africa (expenditures)Trustgebiede>Tuislande>Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede -Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] (reservate – tuislande of kroongebiede) behou het.Traditional houses – South AfricaTrustgebiede Tuislande ReservateInteendeel die Britse Kroongebiede en Reservate is en bly steeds deel van swart en khoi san volke en […]
LikeLike
[…] 1994 – 1961 – 1854 Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] 1994 – 1961 – 1854 Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Segregation was already there under British Crown, 1840Apartheid was nie deur ons geskep nie, dit was reeds in plek voor 1900Shepstone – Natal, roots of segregation*“communal land areas – CPA and Trustland”COMMUNISM AND TRADITIONAL LEADERS (BLACKS AND KHOI SAN)“Development of One Plans” – RamaphosaTuislande en Trustgebiede in Suid-AfrikaTrustgebiede>Tuislande>Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – ReservateIndigenous land (old homelands) Trustland CPA landclaimsShepstone – Natal, roots of segregation […]
LikeLike
[…] trustlands and cpa’s (previously known as homelands / reserves or british crown land). Trustgebiede – Tuislande – ReservateZulu people – Ingonyama TrustlandZulu kingdom Ingonyama TrustIngonyama Trustland (Zulu […]
LikeLike
[…] also discussed during Kodesa years before 1994. Has nothing to do with the whites or Dr Verwoerd.Trustgebiede>Tuislande>ReservateDr H F Verwoerd, Tuislande en ReservateShepstone – Natal, roots of segregationSeparate areas of […]
LikeLike
[…] Ramaphosa : TrumpRamaphosa : Farmers/Whites are thieves – accusations – expropriation*Reports to EU leaders and governments and reactionsMoord in SA: ATTACKS on White MinorityInhoudsopgawe B-BBEE IndexRichtersveld – KHOISAN AND CPAIngonyama Trustland (Zulu people)Shepstone – Natal, roots of segregationRichtersveld 1847Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] – KHOISAN AND CPAIndigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaimsTrustgebiede>Tuislande>ReservateTraditional leaders South Africa: 8840Parliament – Salaries 2020 – the elites Top Salaries and […]
LikeLike
[…] GENOEM – VERWYS NA HANSARDS EN WETGEWING(Ou tuislande aka Kroongebiede of Reservate – 1840)Trustgebiede>Tuislande>ReservateRichtersveld – DiamondsRichtersveld – KHOISAN AND CPAIngonyama Trustland […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Ramaphosa – 2020 – New Dawn – NWOUnemployment – SA – communism – bolshevismSeparate areas of British empireTrustgebiede>Tuislande>Reservate […]
LikeLike
[…] Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] na die ou Tuislandgebiede, ou Reservate en Kroongebiede gekyk, is armoede volop in die gebiede. Trustgebiede – Tuislande – ReservateDie Reservate veral, het meestal goeie reënval en goeie grondgebiede wat geskik is vir […]
LikeLike
[…] Trustgebiede -Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] houses – South AfricaTrustgebiede – Tuislande -ReservateIngonyama Trustland (Zulu people)Richtersveld 1847Richtersveld – KHOISAN AND CPACPA’s […]
LikeLike
[…] Traditional kings and senior leaders are symbolic figureheads in the country with little political power. However, these rulers play an important role in local disputes as well as in playing advisory roles to government – as well as in the lives of the traditional rural populations.https://businesstech.co.za/news/government/570588/how-much-money-kings-and-other-traditional-leaders-get-paid-in-south-africa/***RELATEDTraditional leaders South Africa: 8840Ramaphosa’s new cabinet, mp’s and perks and traditional leadersParliament – Salaries 2020 – the elitesTrustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Wyle Dr Verwoerd beskryf dit in sy beeldmateriaal – sy stem sal verewig lewe, dit is nie “aparthate” nie. Hy het al die gebiede ge-erf as reservate, dis na Tuislande verander en na 1994 is dit Trust of CPA gebiede. Liberales en kommuniste verdraai feite oor Suid-Afrika en blanke minderheidsvolk.Trustgebiede>Tuislande>Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede>Tuislande>Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – ReservateRichtersveld – KHOISAN AND CPARichtersveld 1847 […]
LikeLike
[…] Trustgebiede – Tuislande – Reservate […]
LikeLike
[…] Meer as ‘n eeu gelede, was daar rekord gehou van al hierdie Reservaat/Lokasie gebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms). Dit was na Mfecane oorloë aan swart etniese groepe deur die Britse kroon toegeken en beheer. Die Shepstone Beleid (1848-1854) was van toepassing in hierdie gebiede. Trustgebiede>Tuislande>Reservate […]
LikeLike