Parlement Suid-Afrika

Hoe duur betaal ons regtig vir die sages in dit wat sommige mense ‘n parlement noem? Hul lyftaal spreek boekdele.   Verskillende politieke partye laat mens regtig wonder hieroor – dis net in “naam” om “gevegte” uit te lok?

Image result for parliament photo malema 2018  Image result for parliament photo malema 2018  Related image

SALARIES OF MEMBERS OF PARLIAMENT

In 2016 (and 2017), the salary for ministers was at R2.31 million per annum – with the Zuma-approved 4% increase, this will now be around R2.4 million.   Likewise, for deputies, salaries will increase from R1.9 million to R1.98 million after the 4% hike.  The 4% hike also applies to all judges and the provincial executive, who were also affected by the salary freeze. Their new salaries for 2018 are reflected as follows:

  • Minister – R2.4 million (up from R2.31 million)
  • Deputy minister – R1.98 million (up from R1.9 million)
  • Premier – R2.256 million (up from R2.17 million)
  • ConCourt/SCA Judge – R2.256 million (up from R2.17 million)
  • High Court Judge – R1.84 million (up from R1.77 million)

Zuma approved 4.5% salary hikes for MPs, Kings and Queens and provincial leaders.

  • Members of parliament – R1.08 million (up from R1.03 million)
  • Kings/Queens – R1.18 million (up from R1.13 million)

Magistrates were granted a 5.5% increase, which would take salaries up from R835,000 in 2016/17 to R880,925 in 2018.    read more:     2017 SALARIES

.
Wie word vir die gek gehou?

Belastingbetalers!!  Wie dra by tot hierdie groot STAATSkas?

Meeste van die tyd lyk dinge vir ‘n leek nie reg nie, soms word daar uitgesmyt en geweld gebruik om uit te gooi en deure word stukkend geslaan – straatgevegte is aan die orde.     Let op:   Daar word op spesifieke sones en punte gefokus.   Om “haat” te saai.  Let ook op hoeveel keer word na “blankes” (Afrikaners en Boere) verwys, terwyl blankes nie regtig verteenwoordig word nie, behalwe in die vorm van belastings.

SWART BEMAGTIGING is rassisties, diskriminerend, tas menseregte aan en is ‘n internasionale skending van menseregte.

As en wanneer daar na so ‘n organisasie se verlede gekyk word, wat oornag in die “magtige diktators” oorgevloei het, en dan verwag om ‘n land te regeer – vou ‘n boek oop en elke dag se bladsy lyk anders.    Daar is totaal en al 400 lede in parlement wat ruim vergoed vir hul bydraes.

Ironies het die een “president” na die ander gevolg en net aangegaan in die korrupte voetstappe wat al voor 1994 uitgetrap is.   Korrupsie ‘n bodemlose put.  Misdaad ‘n bodemlose put waar inkomste genereer word uit geweld, misdaad, roof, verkragting en moord.

Enige “demokratiese” regering het reëls om hul parlement in stand te hou, dog vir jare was daar net geweld en terreur gepropageer deur dieselfde organisasie.  Die vraag kan regtig gevra word is dit regtig demokraties, gemeng met bolsjevisme/ kommunisme?   Het dit ook ‘n eeu gelede gebeur in die bolsjevistiese oosblok lande? Besluit self of hierdie die grap is want dit kos menige belastingbetaler geld om vir hierdie tipe grappies te betaal.  of andersinds word diegene wat hulle ingestem het, vir 24 jaar vir die gek gehou.

Hier is net nog ander voorbeelde – hoe die 400 lede van nader lyk as hulle in “aksie” is.

Sona 2018

Parliament's spokesman Moloto Mothapo says the understanding had always been that the increases would kick in as soon as additional money was found in the budget.

2018 –
Parliament’s executive managers have received more than R2-million in salary increases backdated to April last year – raising the ire of staff who say their bosses had previously agreed to forfeit such hikes because there was no money.

Last week 18 of parliament’s division managers, who earn between R1.5-million and R1.8-million a year, each took home at least R100,000 in back pay.   The managers, who run administrative and other functions for the legislature, have been demanding the increases since the beginning of the year.             Increase and backPAY 2018

2018

Malema vs Ramaphosa 2018

Supporters EFF to occupy land

Guptas and members of parliament

Game playing parliament

DA member to leave parliament

.

2017
SAA and Zuma

Members drinking “green” something

2016
SAA 2016

Minister is sleeping on duty
Expensive sleeping while working

THIS is ongoing – more to follow here

Watch the space

HOU DIE SPASIE DOP  VIR DIE VOLGENDE RONDTES

 

4 gedagtes oor “Parlement Suid-Afrika”

  1. […] George Soros en Lord Renwick with the Black Sash and others.  But government made the rules, the media statements, legislations as well as policies, together with the other political parties like the EFF, DA, COPE, IFP and others.   Most of this political parties for example supported BLACK empowerment against the whites in this country – B-BBEE are racism and discrimination. Swaard van swart bemagtiging Skending van Afrikaner/Boer menseregte Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika . Sedert 1994, bestuur die ANC liberale beweging (kommunisties) (SAKP) hierdie land, met die medehulp van liberales, klassieke liberale politieke partye, asook met die medehulp en finansies van buitelandse regeringshulp of organisasies buite ons landsgrense.   Dis die ANC wat die wette neerlê en implementeer. Parlement Suid-Afrika […]

    Like

  2. […] Parlement Suid-Afrika .Khoi san gebiede – wat het die grondeise ingesluit?  Sien die video materiaal en ander dokumentasie wat daarmee saamgaan.  Die ooreenkoms was ook voor 1994 onderteken, waar groot stukke grond ter sprake is.   Die etniese volke bly nes voor 1994 in hul eie aparte gebiede (segregasie).  Verwys ook na die Shepstone beleid van 1854. […]

    Like

Lewer kommentaar