Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

 

Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1840’s.     Dus kom reservate uit die Britse koloniale tydperk en nie uit die 1948 regering wat dit geskep het nie.  Toe wyle Dr Verwoerd regering hierdie gebiede gekry het, was dit reeds bestaande reservate.     Hoe kan iets nuut geskep het as dit reeds bestaan het.    Alhoewel baie kleiner, het dit met jare ook groter geword en was dit nie die regering van 1961 wat mense daar ingeprop het nie.  Dit was reeds in die 1930’s vergroot.

Image result for tuislande kaart

Met die Shepstone beleid in 1854 het die Britse lord die reservate geskep omdat stamgevegte daagliks plaasgevind het en swartes mekaar uitgewis het.  Om hulle uit mekaar te hou.  Gaan delf mens ook in Afrika se geskiedenis, is dit welbekend dat etniese volke in hul eie gebiede woonagtig is en dit ook Tuislande (homelands) noem.  Niks was regtig ons nie.   Tuislandleiers het besluite gemaak en van hulle was op pad om onafhanklike lande te word.

Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa

Ingonyama Trustgebied (en ander trustgebiede) 

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

Afrikaans word as slaansak gebruik

Dieselfde het met skole gebeur.  Voor 1955 was dit meestal sendingskole by kerke en staatskole was nie in bedryf nie.   Daar is baie inligting en foto’s van die sendingskole by verskillende kerke.   Dr Verwoerd het dus sendingskole ontvang in 1955 en nie volwaardige onderrigsisteme nie.  Die taal daar was Engels.

Ons skole en onderwysers buite die Tuislandgebiede was meestal Afrikaanse onderrig.   Hoeveel Engelse onderwysers het regtig daar in daardie tyd bestaan.   Daar was nie genoegsame skole en moes gebou geword het.   Daar was ook plaasskole vir werkers se kinders wat later uitgefaseer is.

Die vrae ontstaan ook:  Hoekom het hierdie volke nie maar net hul eie onderwysers ook begin oplei in hul moedertale nie.  Hoeveel moedertaal onderwysers bestaan vandag in Suid-Afrika?   As hul regtig soveel vir hul eie onderrig omgee kon hulle ook beter pogings aangewend het om hulself beter te onderrig.

Dis onregverdig om Afrikaans en ons Afrikaner en Boere verantwoordelik hou vir ander se onvermoë na bykans 25 jaar in die nuwe demokrasie.   Afrikaans het nie moorde gepleeg nie, geen taal kan ‘n moord pleeg nie, misdadigers doen dit wel.   Vandag word Afrikaans verbied weens koppeling aan ‘n sogenaamde “apartheid”.


The Shepstone Policy of the British colonial era of 1854 spells out exactly what happened after the Mfecane wars.  That Policy was passed just after the Mfecane wars and it was in terms of after discussions between Lord Shepstone and Shaka and other black chiefdoms.  Unfortunately the chiefdoms decided on communal lands only, and not the whites.  Chiefdoms were in charge and rule that communal trustlands, not the whites.   They also elected their own leaders.  Even during 1961 and 1994 – the have elections.

~

It is wong to say that we as White people were the creations of those separate lands.  The name of that lands were just change from Reserves to Homelands –  the lands were carried over in their own communal land ownerships.

Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

After 1994 those areas went forward and approved by the current ANC government and also De Klerk in 1994.  It was signed into legislation during the Kodesa process.

For instance the Ingonyama Trustland legislation was approved before 1994 already under FW ‘s signature but with negotiations with Chief Prince Buthelezi and king Zwelithini of the Zulu people.  Today there are 9  different areas in Ingonyama Trustland.  Again, their choice and it is correct, also in terms of international laws.  Nothing stop them to create their own land independantly if they want to.

Related image

Related image

THIS IS KWAZULU-NATAL

Image result for ingonyama trustland

The Shepstone Policy of the British colonial era of 1854 spells out exactly what happened after the Mfecane wars.

This Policy was passed just after the Mfecane wars and it was in terms of after discussions between Lord Shepstone and Shaka and other black chiefdoms.  Unfortunately the chiefdoms decided on communal lands only, and not the whites.  Chiefdoms were in charge and rule that communal trustlands, not the whites.   They also elected their own leaders.

It is wong to say that we as White people were the creations of those separate lands.  The name of that lands were just change from Reserves to Homelands –  the lands were carried over in their own communal land ownerships.

After 1994 those areas went forward and approved by the current ANC government and also De Klerk in 1994.  It was signed into legislation during the Kodesa process.

For instance the Ingonyama Trustland legislation was approved before 1994 already under FW ‘s signature but with negotiations with Chief Prince Buthelezi and king Zwelithini of the Zulu people.  Today there are 9  different areas in Ingonyama Trustland.  Again, their choice and it is correct, also in terms of international laws.  Nothing stop them to create their own land independantly if they want to.

Related image

 

Kommunale reg
.

Trustgebiede en grondeis gebiede het een en dieselfde einddoel – kommunale reg word toegeken.  Selde of ooit waar daar titelaktes oorhandig word.  Hansards bevat ellelange besprekinge hieroor.

Alle bewoners van Trustgebiede is myns insiens tweedehandse burgers, omrede hulle nie grond kan opkoop of besit in die areas wat eens hul tuislande gedoop was nie.  Alles is kommunale grondbesit.   Dis ‘n groot vraag en alle antwoorde in Hansards toon aan dat Tradisionele leiers geen eiendomsregte het nie, hulle is slegs Trustee van daardie gebiede in medewerking met die hoofmanne.

Die “titelakte” behoort aan die regering volgens Hansards van Parlement, asook wetgewing .    Al hierdie Trustgebiede is onderworpe aan die Grondwet en ander wette, ook die Swart Bemagtiging strategie en Trustwette.   Geen ander volk behalwe daardie spesifieke volk, word daar toegelaat en trek voordeel uit die onderskeie wetgewings.

Geen Trustgebied is vandag onafhanklik nie maar het ‘n baie klein persentasie “selfregering” wat hul kultuur aanbetref en dit uitleef.   Grond wat bekom word met grondeise, val onder die kommunale reg  – CPA wetgewing en geen titelaktes word oorgedra nie.  Dit is en bly die besitting van die regering.  Sommige skakel by trustgebiede in.

Bewoners in sulke gebiede het die groot voordeel van eie ekonomie bevorder en het wel ook beperkte menseregte – hul kan as volk meer gesentreerd leef, hul eie kultuur beoefen, hul taal en identiteit handhaaf, waar dit in ons geval soms net onmoontlik is en vals beskuldig word as ons byeenkomste hou vir onsself.

.


Selfstandigheid

Selfstandige ontwikkelings is nie onafhanklikheid of selfs selfbeskikking nie.  Dis meestal plaasgebiede wat aangewend word om selfstandigheid te bevorder en of van eie arbeid gebruik  te maak.  Niks verkeerd om dit te bedryf as ‘n tipe kibboets sisteem nie, maar eienaarskap word nie oorgedra in sulke gebiede nie.  Eiendomme in sulke gevalle moet eers hersoneer word, van plaas tot dorp/stad,  wat ‘n duur proses is, want dit moet heelwat impakstudies ook insluit.

Sodra dorpstigting plaasgevind het, is dit juis die ontwikkelaar of eienaar wat verantwoordelik is om alle dienste te voorsien, paaie, riool, elektrisiteit, gas of wat ookal.  Provinsies se vereistes hieroor verskil en word voorgeskryf in nasionale wetgewings asook bywette van munisipaliteite en Stad en Streek Stadsbeplanningskemas.  Metrorade verskil ook van kleiner stadsrade oor hierdie skemas.

Soms is dit duur om in sulke gebiede te gaan bly, juis weens die koppeling aan die Aandeleblokskema wetgewing.   Mens betaal ‘n aardige bedrag en oornag, met onteiening van ‘n plaas, kan daardie aandele tot zero daal net met eiendomme.  Dis ‘n baie groot risiko om alle spaargeld in so ‘n skema in te plaas.

.

Selfbeskikking – volle soewereiniteit

 

 

Hoe kom die res van ons weg van die kommunistiese slawerny wat nie oor ‘n eie Trustgebied of CPA besit nie?  Ons kan, in terme van internasionale reg kan ons Selfbeskikking (volle onafhanklikheid) verkry.

 

 

Die fokuspunt moet op ETNIESE volkskap wees en nie op die grond van velkleur” nie.  Die feit dat daar vanaf 1994 steeds aparte gebiede vir ‘n aantal etniese volke bestaan, met onderskeie tradisioinele leiers en elkeen in hul eie aparte gebiede wat nie in die niet verdwyn het nie, is bewys hiervan.  Daar bly meer as 30 miljoen burgers in die Trustgebiede en miljoene immigrante rondom stede en dorpe.  Waar baie mense die fout maak is dat hulle nie regtig weet wat in die ou Tuislande aangaan en hoe daardie plattelandse huise gebou is nie.

Voor 1994 het al hierdie Tuislandgebiede stemreg gehad, ‘n eie vlag, volkslied, skole, werksgeleenthede is ook verbeter en verskaf om hulself as volk op te hef en eie kultuur te bevorder.   Daar was nie heksejag in hierdie areas uitgevoer nie en het elkeen se populasie gegroei.  Daar was ook normale protesaksies nes vandag.  Geen verskil in hierdie mense se leefstyl en lewenspatrone nie.

.

Voorlopige voorstelle vir onafhanklike gebied(e) vir ons as volk

 

As volk bestaan daar reeds gebiede in Suid-Afrika wat ondersoek was deur die Volkstaatraad in 1994.    Dit was positief dat ons reeds in sekere gebiede die meerderheid is.  Dis egter ons ander, wat buite die gebiede is, wat nader aan hierdie gebiede moet beweeg en sodoende hierdie getalle laat aangroei, ons besighede, die wat het, moet saam in die gebiede ingroei tot ‘n baie sterker volks ekonomie.  Dit is egter nie noodsaaklik nie, omrede heelwat lande onafhanklikheid (193) geniet, maar nie almal bly in hul moederland nie.  Dit kan net in ons guns tel indien ons minder uitgee aan afleweringskostes as ons nader aan mekaar bly – sodoende word baie onkostes uitgeskakel en beter produkte, mark en aanvraag.

Kommunale regte sal nie werk nie, omrede titelaktes (privaat grondbesit) met hierdie wet gestop is.  Dit bevat slegs lewensreg vir mens en dier.   Verhurings kan plaasvind maar alles onderhewig aan regering se grondwet en alle wetgewing, wat swart bemagtiging insluit.

Dit word dus aanbeveel dis voordeliger om nader aan mekaar te wees.  Ons moet ophou verder van mekaar af wegbeweeg en eerder fokus op ons eie volksgerigte besighede in die gebiede wat tot voordeel van onsself is.  So doende kan ons die 15% VAT op alles stopsit.  Werk self uit hoeveel word gespandeer aan “lenings, versekerings, inbrake, aanrandings”, terwyl ons mekaar beter kan steun.

 

Sodra daar misdaad plaasvind, inbrake en aanrandings, word swart bemagtiging besighede gesteun en wie voed ons dan?  nie onsself nie – maar juis hulle wat ons ondergang bewerkstellig.    Skole, opvoeding en dienste sal ook grootliks in ons guns verbeter.  Ons moet fokus op veiliging en besparings.

Deur onafhanklik te wees, bly ons beste pad vorentoe.

 

26 gedagtes oor “Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika”

  1. […] . Alle aanduidings in Hansards vervat verwys na Trustgebiede of andersinds CPA’s of grondeise.   Al hierdie tipe gebiede is slegs kommunale regte wat verkry word.   Trustgebiede, wat voorheen ook as Tuislande bekend gestaan het, was gedurende die 1994 ooreenkomste oorgedra aan “provinsie”.  Let wel Provinsies, wat 2e vlak regering is.   Trustee is nie noodwendig die eienaar nie.  Trustee’s voer wel sekere pligte uit soos bepaal word deur die Trustgebied se Raad.   Aparte gebiede bestaan steeds, net onder ander wetgewing en ander naam:  Trustgebiede of kommunale gebiede. Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika Tuislande en aparte gebiede in Suid-Afrika […]

    Like

  2. […] Grond eienaars: ANC regeringsplase Eiendom in Suid-Afrika – Onteiening Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika Die 7.6 miljoen swart titelakte houers Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika […]

    Like

  3. […] HOMELANDS WERE ETHNIC PEOPLE ON ITS WAY TO INDEPENDENCE Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1840’s.     Dus kom reservate uit die Britse koloniale tydperk en nie uit die 1948 regering wat dit geskep het nie.  Toe wyle Dr Verwoerd regering hierdie gebiede gekry het, was dit reeds bestaande reservate.     Hoe kan iets nuut geskep het as dit reeds bestaan het.    Alhoewel baie kleiner, het dit met jare ook groter geword en was dit nie die regering van 1961 wat mense daar ingeprop het nie.  Dit was reeds in die 1930’s vergroot. Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika […]

    Like

  4. […] HOMELANDS WERE ETHNIC PEOPLE ON ITS WAY TO INDEPENDENCE Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1840’s.     Dus kom reservate uit die Britse koloniale tydperk en nie uit die 1948 regering wat dit geskep het nie.  Toe wyle Dr Verwoerd regering hierdie gebiede gekry het, was dit reeds bestaande reservate.     Hoe kan iets nuut geskep het as dit reeds bestaan het.    Alhoewel baie kleiner, het dit met jare ook groter geword en was dit nie die regering van 1961 wat mense daar ingeprop het nie.  Dit was reeds in die 1930’s vergroot. Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika […]

    Like

  5. […] Segregation was already there under British Crown, 1840Apartheid was nie deur ons geskep nie, dit was reeds in plek voor 1900Shepstone – Natal, roots of segregation*“communal land areas – CPA and Trustland”COMMUNISM AND TRADITIONAL LEADERS (BLACKS AND KHOI SAN)“Development of One Plans” – RamaphosaTuislande en Trustgebiede in Suid-AfrikaTrustgebiede>Tuislande>Reservate […]

    Like

  6. […] Tuislande en aparte gebiede in Suid-AfrikaDie ANC werk ook met ‘n plan om alle staatsentiteite so te verarm en totaal te vernietig.  Maar intussen word al die ou reservate (tuislande) en kroongebiede apart bedryf, en dis die belastingbetalers wat daarvoor moet betaal.   Heelwat HOP huise en reservate/tuislande/ kroongebiede kry ook voordele uit sonkrag en wind wat wel energie verskaf.15 jaar PLUS beurtkrag onder ANCDan kry almal, asook die tradisionele leiers, steeds ook gedeeltes van die minerale inkomstes op hul KEV en Trustgrondgebiede, iets wat beslis ontbreek waar dit die Boere volk aanbetref.   Sommige myne bou ook skole en infrastrukture vir die gemeenskappe.   Richtersveld  KHOISAN AND CPAGold and diamonds -1886 – Griqualand WestAl wat hierdie myne aan ons gebiede doen, is omdolwe en al die skatte van minerale uithaal en landuit neem, sonder enige deel wat aan enige Boere volk of selfs infrastrukture gaan.   Daar is steeds duisende ongerehabiliteerde myne wat erosie en besoedeling veroorsaak.     Miljoene hektaar grond wat eens landbougrond was, is oorgeneem deur regering en instansies waar vandag gemyn word of soms is dit reeds gemyn en geen rehabilitasie gedoen, soos die oop steenkoolgroefmyne.Grond in SA vir landbou en minerale […]

    Like

Lewer kommentaar